http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
DIE REEKS van Agent Snoet: deur Francois Bloemhof
Die Agent Snoet boeke / Agent snoet reeks is die eerste keer gedruk in 2002 en daar was ook reeks ‘n herdruk in 2004 van die Agent Snoet en die hondelewe asook van Agent Snoet en die kattekwaad asook van Agent Snoet en die Botterdiamant
Die agterblad van Agent Snoet en die botterdiamant - Dit wys Agent Snoet en sy kat Felino, wat die tergende raaisel rondom die verdwyning van die botterdiamant moet oplos. Hulle ondersoek lei na verskeie verdagtes en die skuldiges kan een van elk in die verskeie prente hierbo wees....
Agent Snoet en die Botterdiamant
Lees ook meer van die skrywer, Francois Bloemhof Lees ook van ander speurverhale deur Pieter Pieterse Lees ook van ander speurverhale deur Emily Pieterse Lees ook Die vrolike 5 reeks Lees ook die Sias en Mias reeks deur Mikro Lees ook die KIES JOU EIE AVONTUUR reeks Lees ook die KADET reeks
|