http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Sy het haar skoolopleiding voltooi aan die Afrikaanse Hoër Meisiesskool, Pretoria waar sy ook hoofmeisie was. Daarna het sy ‘n B.A.-graad met Afrikaans en Engels as hoofvakke aan die Universiteit van Pretoria behaal. Mev. Annalou Marais het rede om trots te wees maar het op haar beskeie manier haar Christenskap uitgeleef. Sy is ‘n gesoute vertaler en skryfster van sowel kinderboeke en jeugboeke an romans vir volwassenes. Daar is meer as as 70 boeke uit haar pen
Foto : Annalou Marais Klik hier vir ‘n lys van Annalou Marais se boeke
|