http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Ben Venter het geen bekendstelling nodig nie. Van sy boeke wat reeds verskyn het is Waterbobbejaan - waarvoor hy die Scheepersprys vir Jeugliteratuur ontvang het -, Bubo en Salmaklak. (Klik hier vir ‘n lys van sy boeke). Ben Venter is gebore in die destydse wes-Transvaal - Lichtenburg, maar ondergaan sy skoolopleiding op Klerksdorp. Na sy teologiese studies aan die Universiteit van Pretoria, was hy ‘n tyd lank predikant by verskeie Hervormde gemeentes. Daarna word hy skakelbeampte en tree in 1967 tot die Staatsdiens toe Sy eerste boek, Waterbobbejaan , het in 1968 by Voortrekkerpers verskyn en is met die Scheepersprys vir Jeuglektuur bekroon deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Ben Venter Ben Venter en Bubo - die gevlekte-oor uil
(Klik hier vir ‘n lys van sy boeke).
|