http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
In Dertien nagmerries neem Paul C Venter die leser op ‘n onheilsreis ‘n Reis wat jou neem deur stil, grys kastele, oor bleek maanverligte vlaktes en na donker kruispaaie. Hy stel jou voor aan beeldskone vrouens wat op donker nagte terugkeer van die newelwêreld anderkant die graf. Hy lei jou na verlate huise met geheime. Hy vertel ware Suid-Afrikaanse spookstories wat jou hare laat rys. Hy plaas jou midde-in die angswêreld van die bonatuurlike. Die leser wat hierdie vreeswekkende reis onderneem, doen dit op eie risiko... Moet dit liefs nie in die middernagtelike ure aandurf nie. Wel te ruste!
Dertien nagmerries is in 1981 die eerste keer gedruk Die 13 stories is :
Lys van boeke van Paul C Venter
|