http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Vyf waens na san Pedro - Doc Immelman
Suidwes-Afrika Vyf waens onderweg na San Pedro - na die vesting van wreedaard Alvaro Duarte Gomez. een meisie in die geselskap van geharde jagters en fortuinsoekers. Vyandige inboorlinge Struikrowers Verraad Heldemoed Liefde Dit is die kronkelweg na San Pedro. Dit is die verhaal van die verfynde Engelse meisie, Elize Foxcroft, wat haar vertroue, geld en haar hart in die ruwe hande van Zak Marais geplaas het.
Klik hier om ‘n lys van Doc Immelman se boeke te sien
Wil jy meer weet oor doc Immelman? Klik hier en lees waar kom sy naam vandaan
|