|
G.C & S.B Hobson het vir ons ‘n skat nagelaat van groot vermaak en humor oor diere en van diere soos net hulle dit kan vertel.
Boeke deur hulle geskryf was:


Kalaharie-kaskenades - geskryf deur die broers GC en SB Hobson
Inhoud:
- Die son is bekommerd
- Jantjie, die skilpad
- Jantjie gee raad
- Die nagmerries
- Koning sterktand
- Isak op pad
- Raadsman tier se ruiters
- Die kameelperd drink
- Raadsman tier
- Die wenstamboer
- Isak wens
- Op die maan
- Die draak vertel
- Die hekse
- Ewig ‘n tamboer
- Terug op die aarde
- Slimvos
- Musiek in die woestyn
- Slimvos maak ‘n plan
- Die hekse se spelonk
- Ou Isak loop hom vas
- Isak reken met die hekse af
- Isak tuis
- Isak vertel
- Die raad bespreek die dam
- Jantjie vertel
- Spogter
- Ou vartjies
- Vossie se ryperd
- Die pan
- Reën
- Die droogte
- Jakkalsstreke
- Wolf op die spoor
- Wolf sê les op
- Die koning kry ‘n persent
- Isak kom sy moses teë
- Jantjie op reis
- Arnoldes gefop
- Jantjie se voorstel
- Die voor
- Slot
- Narede



Skankwan van die duine - geskryf deur die broers GC Hobson en SB Hobson Tekeninge deur C.E.B. Cooper
Inhoud:
- In die hartjie van die wit duine
- Die ou luiper
- Die raadboom
- Marak
- Waar die duinreekse doodloop
- Verraad
- Die wildehond maak op sy lang asem staat
- Die stem uit die raadboom
- Die rooiklei-deksel
- Onweer
- In die wildpad
- Die gebroke veld
- Slaaptyd
- Die dag breek
- Die trekpad
- Die wildehond waag te veel
- Oor die waaisand heen
- Waar die wild kom brak
- Die spelonkie
- Na die droogte
- Die jakkals word moedswillig
- Wraakl
- Op die spoor
- Skankwan se nagrus word gestoor
- Die jakkals steel by verkeerde man
- Die jakkals loop sy rieme styf
- Dors en die duiwel
- Skankwan word aangeneem
- Die wildebeeskop
- Vlerksleep
- Die dolosse soek medesyne
- Die spook loop gewapen
- Die veer van die weerligvoël
- die stofgetrapte wildpad
- Die vredespyltjie
- Die hartbeesbul
- Die leeuman
- Die leeu van die Kalaharie





Vlam van die Bantomberge - geskryf deur die broers GC Hobson en SB Hobson Tekeninge deur C.E.B. Cooper
Inhoud :





Kees - geskryf deur die broers GC Hobson en SB Hobson Pentekeninge deur W M Timlin (nie soos gewoontlik deur C.E.B. Cooper nie) (Die vierde uitgawe word die titel aangegee as “ Kees van die Kalaharie”)
Inhoud:
- Kees
- Die brandwag
- Adoonsie in gevaar
- Kees kom help
- Die trop verander van kommandant
- Adoonsie gaan skool
- Die luiperds verhuis ook
- Die oubaas kom
- Wraak
- Die bobbejane steel volstruiseiers
- Ontsteltenis
- Adoons bring die nag swar deur
- Die westewind woed
- Op die Korannaberg
- Die rooikoatte reken met Adoons af
- Die hinderlaag
- Tuis
- Kees sit en droom
- Kloes
- Kloes
- Karlyntjie
- Die getroude lewe
- Die vreemdelinge
- Kloes protesteer
- Op die tsammaveld
- Diefstal
- Moord
- Die rooijakkals se kleintjies
- Kloes sorg vir more
- ‘n Geveg
- Die orkaan
- Kloes jag alleen
- Die luiperd word bang
- Kloes se voetsole raak op
- Karlyntjie kom swaar oor die weg
- Die koperkapel
- Karlyntjie het haar tande vol
- Skerpoog, die lammervanger
- Verraad
- Weer ‘n lokstem





Die wedervaringe van Kees en Kloes
Pas ná die verskyning in 1929 van hul eerste werk, Kees van die Kalaharie, waarin die verhaal “Kloes” ook opgeneem is, word die Hertzogprys in 1930 aan die broers G. C. en S. B. Hobson toegeken.
Tussen 1929 en 1971 het die boek 33 herdrukke beleef en is 100 000 eksemplare verkoop. Dit word nou nuut uitgegee as Die wedervaringe van Kes en Kloes.
Dis nie rnoeilik om die gewlidheid van die twee vroeë Afrikaanse diereverhale te verklaar nie. Die wel en weë van Kees en sy trawante en van Kloes en sy gesin, gewikkel in ‘n bestaanstryd in die dorre Kalahari, word boeiend en met ‘n suiwer aanvoeling vir die rnagte wat in die natuur werk, weergegee.
Die Hobsons se vertelstyl is sober, kernagtig, volkome eerlik in die weergawe van ‘n natuurbestaan wat dikwels nie romantics niee, maar hard en wreed is. Dit is hierdie egtheid, die wyse waarop die natuur tot in fynste besonderheid akkuraat geskilder word, wat van die lees vandie verhaal ‘n meeslenrende ervaring maak.
Die skrywers openbaar ‘n diepgaande kennis van aarde, plant, dier en elemente, en in die twee verhale herskep hulle ‘n wêreld wat vir die moderne mens grootliks verlore gegaan het. Die lees van die werk bly vandag steeds ‘n avontuur wat alle lesers, and en jonk, sal verryk.
Die wedervaringe van Kees en Kloes, is deel van J. L. van Schaik se reeks heruitgawes van klassieke Afrikaanse literêre werke.
|