http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Gerrit Lubbe van Zyl beter bekend as Gerrie Radlof het vir ons ‘n skat van stories nagelaat - ondermeer sy Kaapseverhale van die Buiter en sy bende, Olof die seerower en dan die aksie reekse van die Suid-Afrikaanse Polisie swerwer-reeks en Ramala reekse asook ander titels. Hier volg die titels van meeste van sy boeke: Die Buiter-reeks boeke deur Gerrie Radlof
Ander boeke:
Gerrie Radlof het ook boeke onder sy skuilnaam “Dirk Lubbe” gepubliseer. Hier is van die titels
Gerrit van Zyl het ook die Oloff die seerower reeks geskryf . Klik hier om meer te lees. Gerrit van Zyl het ook die Ramala reeks geskryf Gerrit van Zyl het ook van die volumes van die S.A. Polisie en Swerwer-speurder reekse geskryf. Klik hier vir meer inligting
Wil jy jou eie boek laat publiseer? Ons by Springbokuitgewers / Springbok Publishers wil jou graag help Klik hier
|