|
Geselsboekie-reeks (Ladybird) Opvoeding begin lank voordat ‘n kind kleuterskool toe gaan. Hierdie boekies is bedoel vir klein kindertjies en beplan deur bekwame, gekwalifiseerde kleuterskoolraadgewers. Die boekies is beplan om gesprekke tussen kinders en volwassenes te stimuleer, grondslag te lê, verstandelike ontwikkeling aan te help en ‘n gesonde basis te verskaf vir toekomstige vordering en leervaardighede en algemene bewustheid
Slaaptyd Baba By die Huis Diere Inkopies doen Die strand Mense van wie ek hou Ek hou van wilde diere


|