|
Gustav S. Preller se lys van boeke sluit in
- Andries Pretorius, 1937 - Gustav S. Preller
- Voortrekkermense I , (1918 - 1939) - Gustav S. Preller
- Voortrekkermense II, (1918 - 1939) - Gustav S. Preller
- Voortrekkermense III, (1918 - 1939) - Gustav S. Preller
- Voortrekkermense IV, (1918 - 1939) - Gustav S. Preller
- Voortrekkermense V, (1918 - 1939) - Gustav S. Preller
- Voortrekkermense VI, (1918 - 1939) - Gustav S. Preller
- Piet Retief, 1906 - Gustav S. Preller
- Tweede Vryheidsoorlog : Kaptein Hindon,1916 - Gustav S. Preller
- Baanbrekers - Gustav S. Preller
- Dagboek van Louis Trichardt, 1917 - Gustav S. Preller
- Ons parool,1938 - Gustav S. Preller
- Talana, 1942v - Gustav S. Preller
- Scheepers se dagboek, 1938 - Gustav S. Preller
- Oorlogsoormag en ander sketse en verhale,1923 - Gustav S. Preller

Piet Retief Lewensgeskiedenis van die groot Voortrekker geskryf deur Gustav S Preller 1920 uitgawe, tiende vermeerderde druk
Die volgende is in die voorskrif deur die skrywer, Gustav S Preller verskaf:
Die Leser Heil
Hierdie tiende uitgaaf van “Piet Retief” is op verskeie belangrike punte aangevul en uitgebrei, terwyl sedert die vorige, in Holland gedrukte uitgaaf nog enkele waardevolle dokumente in my besit gekom ‘t— insonderheid die XXXIIIe deel van die Amerikaanse Sending-joernaal, ’n aanvullende afskrif van Owen se Dagboek uit die argiewe van die “Church Mission Society” te Londen en wat hekend is as die “D’Urban Papers” in die Kaapse Argief. Buitendien het ek uit die Grahamstadse argiewe insage verkry van talryke briewe van Piet Retief, wat egter geen nuwe lig opsteek oor een of ander nie.
Die gevolgtrekkinge, met opsig tot die moord, waartoe ek reeds in die vroegste uitgawes gelei werd, deur ‘n noukeurige. studie van die beskikbare stukke, die gevolgtrekkinge bly onaangetas, word veeleer versterk deur verskeie tothiertoe onbekend geblewe besonderhede, wat in die teks aangehaal word.
Dit is al. GUSTAV S. PRELLER. Pretoria, Okober. 1920.

Foto van Piet Retief uit die film “Die Voortrekkers”

Oorlogsoormag en ander sketse en verhale geskryf deur Gustav Preller 1920 uitgawe
Hierdie boek van Gustav S Preller is baseer op die verhale van verskeie individue in die ABO, en dan ook 'n paar Voortrekkerverhale. Die volgende word in die boek van 134 bladsye gedek: 1. Lettie 2. Moedersmart 3. Johanna 4. Oom Hans 5. Oorlogsoormag 6. Oembaswane 7. Die "Kruger-miljoene" 8. Boere op See 9. Dalmanutha 10. Baanbrekers 11. 'n Vergane Voortrekkerdorp 12. Van dinge wat verbygaan

voorblad van die 2009 uitgawe van Oorlogsoormag en ander sketse en verhale geskryf deur Gustav Preller

Kaptein Hindon Oorlogsavonture van ‘n baas verkenner 1916 uitgawe

Foto van Kapt Jack Hindon kort na die oorlog
As gevolg van die aard en strekking van die werke van Gustav S Preller, is dit geregverdig om te sê dat sy boeke as Africana geklassifiseer kan word. As historikus staan Preller uit en in die Afrikaanse geskiedskrywing beklee
Lees ook Groot Trek trilogie deur F.A. Venter
Lees ook boeke deur Karel Schoeman
Lees ook boeke oor die rebellie deur H.S. van Blerk
Lees ook boeke oor die rebellie deur Mikro
|