|
Haas Das is geen vreemdeling in Suid-Afrikaanse huise nie. Baie het ook die TV reeks gevolg. Haar Das en sy assistent, Piet Muis het vir ons die nuus vanuit Diereland gebring Haas Das se stem was deur Riaan Cruywagen en die van Piet Muis deur Monica Breed vertolk.
Hier is ‘n lys van die Haas Das boeke wat verskyn het:
- Haas Das vertel
- Haas Das se dinge
- Haas Das kry verkoue
- Haas Das en die Kerriebeker
- Haas Das vertel verder
- Haas Das en die gemaskerde wonder
- Haas Das en moeder Raaf
- Haas Das en die operasie
- Haas Das en die veldbrand,1978
- Haas Das kom laat - 1978
- Haas Das op Leeupark, 1978
- Haas Das raak weg - 2007
- Haas Das vertel verder - 1977
- Haas Das en die drie ou diere - 1978
Hierdie is almal stories uit Haas Das se Nuuskas

Voorblad van die boek: “Haas Das en die gemaskerde wonder” deur Louise Smit Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Skakel ons by tel 012 345 4040


Voorblad van die boek: Haas Das en die Kerriebeker deur Louise Smit Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm
Lees hoe die diere van Diereland rugby speel om die Kerriebeker te verower. Diere in die verhaal is Krokkie Krokodil, Skillie skilpad en dan die hoenders en blouwildebeeste en meer.


Voorblad van die boek: “Haas Das en die veldbrand” deur Louise Smit Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

Voorblad van die boek: “Haas Das vertel” deur Louise Smit Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

Voorblad van die boek: “Haas Das vertel verder” nog ‘n storie uit Haas Das se nuuskas deur Louise Smit Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za



Haas Das op Leeupark geskryf deur Louise Smit Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm


Haas Das kom laat nog ‘n storie uit Haas Das se nuuskas geskryf deur Louise Smit Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

- Voorblad van die boek:
“Haas Das raak weg” deur Louise Smit Tekeninge in die boek deur Tanja Joubert
Die is nog ‘n titel oor die geliefde nuusleser van Diereland, Haas Das, en sy assistent, Piet Muis, asook al die ander skreeu-snaakse karakters. Maar hierdie keer het daar 'n paar nuwe sluwe karakters bygekom wat sorg vir groot drama en spanning.


Haas Das se lied
Koe-koe - roe - koe - koe, dieng-e - long-dong, haas tyd vir die nuus koe - koe - roe - koe - koe, dieng - e - long - dong. O! o wik- kel tog, jong! Koe-koe-roe koe, dieng - e - long - dong Haas Das gaan vertel koe - koe - roe - koe - koe, dieng - e - long - dong wat die wêreld bring Koe - koe as ‘ie klok koe-koek slaan!
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za



Haas Das en die drie ou diere nog ‘n storie uit Haas Das se nuuskas geskryf deur Louise Smit Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

lees ook ander Afrikaanse kinderboeke soos:

Bollie Blaps


Liewe heksie boeke vir Afrikaanse kinders wat soek na lekker lees stories
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za


|