|
Helena J.F. Lochner het bekend geword vir haar kinderboeke wat insluit:
- Avontuurland - kinderstories deur Helena J.F. Lochner
- Kamaland - kinderstories deur Helena J.F. Lochner
- Diereland - kinderstories deur Helena J.F. Lochner
- Kinderland - kinderstories deur Helena J.F. Lochner
- Storieland - kinderstories deur Helena J.F. Lochner
- Kleuterland - kinderstories deur Helena J.F. Lochner

Avontuurland Kinderstories deur Helena Lochner tekeninge deur Dorothy Hill
Stories in die kinderboek is:
- Vérsien, Vérhoor en Fynruik
- Die Beste Skoot
- Die Drie Paaie
- Die Reus en dieTowenaar
- Die Heks se Kat
- Die Dwergie van die Doringbos
- Ou Kraakbeen die Mensvreter
- Die Verlore Swaard
- Die Ou Vrou van die Vlamme
- Onder Duiwelsdak
- Gevang
- Huis toe
- Die Boomprinses
- Die Koning se Beeswagtertjie
- Ou Oupatjie
- Die Drie Voëls
- Die Vuurvreter
- Die Mensaap
- Skurwe-Broertjie
Die eerste 12 kinderstories was wel vroeër as “Drie honde gaan op reis” deur Human & Rousseau uitgegee. Verder het “Die Boomprinses “ in “Pinkie en die muis” verskyn; “ Die Koning se Beeswagtertjie“ in “Ou mamma kromneus” en “Ou Oupatjie” het in “Die berg se geheim verskyn”.


Kinderland 23 kinderstories deur Helena JF Lochner meer as 60 tekeninge deur Dorothy Hill
Stories in die kinderboek is:
- Koos en Joos gaan see toe
- Die lekker ham
- Ou Meneer Springer
- Na die maan op ‘n haan
- Die ryk varkie
- Die verlore toorgoed
- Maljan onder die hoenders
- Die moederkappies
- Apie vang die diewe
- Die agterstevoor ou vrou
- Die lui dwergie
- Die drie kastele
- Die geleende velskoene
- Ou Tame Langtand
- Die kattekop van goud
- Die betowerde peerboom
- Die pratende pot
- Die jakkalsvel
- Die betowerde potlood
- Ou Antjie Somers
- Die kliphuisie
- Die pappot
- Die eerste molle

Diereland 26 kinderstories deur Helena JF Lochner meer as 30 tekeninge deur Dorothy Hill
Stories in die kinderboek is:
- Die apies jaag resies
- Apie en Bobbejaantjie gaan jag
- Apie en Bobbejaantjie word dokters
- Apie en Bobbejaantjie op see
- Apie en Bobhejaantjie ry motor
- Apie se verjaardag
- Apie en Bobbejaantjie ry vlieguig
- Apie en Bobbejaantjie gaan skool toe
- Apie en Bobbejaantjie speel voetbal
- Pinkie en die muis
- Hoe die sprinkane horinkies gekry het
- Die posduifie
- Wagter, die knap hond
- EIke dag ‘n muis
- Die vier dom koeie
- Jakkals en Wolf in skaapsklere
- Boer, Jakkals en die bottervat
- Jakkals en Duifie
- Hasie en Skilpad
- Die kat en die wind
- Die ma-hobbejaan
- Die nooi en haar kat
- Basie, die hondjie
- Hendrik, die akkedissie
- Waarotn ‘n papegaai alles nasê
- ‘n Flukse hond
|