http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Jan Spies het ‘n legende geword in sy leeftyd. as bobaas storieverteller het ons almal sy stories geniet soms ook saam met ‘n bietjie koffiekapitaal... Hier volg ‘n lys van sy boeke:
Pilatus tot molshoop - boek deur Jan Spies Jan Spies se Monitor-vertellings (Radio sonder grense of RSG) oor die radio het hom feitlik oornag tot in die verste buitehoeke van die land beroemd gemaak, daarom het hierdie eerste keuse van 25 stories geen bekendstelling nodig nie. Hulle lees net so vlot en natuurlik as wat hy hulle vertel het, sonder dat iets van die humor of menslikheid verlore gaan. Inhoud
Poort deur die koue (Vertellings 2) geskryf deur Jan Spies
Profeet met kondensmelk (Vertellings 3) deur Jan Spies Pille vir servette (vertellings 4) deur Jan Spies
Spieserye
Spieserye (boek in hardeband)
Voetvolk - digbundel deur Jan Spies
|