|
Kielie my magie is ‘n pragtige kartonboek en net reg vir babas en kleuters. Klein vingertjies kan die diertjies se wollerige magies streel en hulle geluidjies laat maak
Die reeks is geskryf deur Nicola Baxter en illustrasies is deur Stephanie Boey. Die boekies was oorspronlik in Engels uitgegee
Die vyf boekies in die reeks is:
.
- Kielie my magie - Laat my piep


Kielie my magie - Laat my tjiep


Kielie my magie - Laat my blaf


- Kielie my magie - Laat My Miaau
|