|
Lees dit self -reeks(Ladybird boeke)
Alle kinders het ‘n groot ambisie om vir hulself te kan lees en hulle ervaar ‘n diepe bevrediging as hulle dit kan doen. Die SELFLEESREEKS word toegespits op hierdie ambisie en die verwesenliking daarvan.

Ladybird lees dit self : Pieter en die wolf


Ladybird lees dit self: Robinson Crusoe en Die towerklip

Ladybird: Lees dit self - Wilhelm Tell

|