|
Liewe heksie het haar debuut in 1961 gemaak in die Siembamba-programme van die SAUK - wat in daardie jare deur Bessie Mentz uit Grahamstad aangebied is. In die stories wat toe uitgesaai is, was Blommie kabouter die hoofkarakter en heksie die een wat hom telkens van die wal in die sloot gehelp het. Die eerste verhaal was dan ook getiteld : “Blommie kabouter en die heks wat vergeet het”.
Die eintlike Liewe heksie-reeks, waar sy oorgeneem het as die hoofkarakter, het in 1963 begin en is met tussenposes uitgesaai, met verskeie herhalings tot in 1988. Daarna is Verna Vels deur Human en Rousseau genader vir die publikasie van ‘n boek, wat gelei het tot die druk van die eerste 6 boekies, met tekeninge deur Dorothy Hill.(Dorothy Hill het ook die tekeninge vir die “Huppel-reeks” gedoen)
Liewe Heksie bevat die volgende 6 stories
- Liewe Heksie Kry ‘n Verjaarsdag
- Liewe Heksie Sing in die Straat
- Liewe Heksie en die Bikini
- Liewe Heksie en die Motor
- Liewe Heksie Maak die Koning Gesond
- Liewe Heksie in die Land van die Gifappeltjies



Liewe Heksie Kom Weer : met die volgende 6 stories
- Liewe Heksie en die Donkie
- Liewe Heksie word Babawagter
- Liewe Heksie en dieToorwoorde
- Liewe Heksie en die Dief
- Liewe Heksie en die Koekoekie
- Liewe Heksie en die Wals


Liewe Heksie en Matewis bevat die volgende 5 stories
- Liewe Heksie kry ‘n Kat
- Liewe Heksie en die Mini
- Liewe Heksie Gaan Skool Toe
- Liewe Heksie en die Winkel
- Liewe Heksie en die Troeteldier

Liewe Heksie Gaan Maan Toe bevat die volgende stories. Sketse deur Dorothy Hill
- Liewe Heksie en die klompe
- Liewe Heksie in die sirkus
- Liewe Heksie en die Tuppels
- Liewe Heksie en die tent
- Liewe Heksie gaan maan toe


Liewe Heksie in die Pekel bevat die volgende stories
- Liewe Heksie en die Feëkoningin
- Liewe Heksie en die Helikopter
- Liewe Heksie en die Orkes
- Liewe Heksie en Griet


Liewe Heksie vang vis bevat die volgende stories
- Liewe Heksie en die sneeu
- Liewe Heksie hou partyier
- Liewe Heksie vang vis
- Liewe Heksie en die toneelstuk
- Liewe Heksie en die Appelviooltjies

Liewe Heksie. Kaapstad: Human & Rousseau, 1965 (7de herdruk in 1972) Liewe Heksie kom weer. Kaapstad: Human & Rousseau, 1965 (7de herdruk in 1973) Liewe Heksie en Matewis. Kaapstad: Human & Rousseau, 1968. Liewe Heksie in die pekel. Kaapstad: Human & Rousseau, 1969. Liewe Heksie gaan maan toe. Kaapstad: Human & Rousseau, 1973. Liewe Heksie vang vis. Kapstad: Human & Rousseau, 1973. Alet. Johannesburg: Perskor, 1978. Liewe Heksie Stories. Kaapstad: Human & Rousseau, 1983 (Heruitgegee in 1995). Die Groot Liewe Heksie Storieboek. Kaapstad: Human & Rousseau, 1983. Liewe Heksie en die rugbywedstryd. Kaapstad: Human & Rousseau, 1988. Liewe Heksie en die silwerrroos. Kaapstad: Human & Rousseau, 1978 (TV Uitgawe). Liewe Heksie en die sterretjieskombuis. Kaapstad: Human & Rousseau, 1978 (TV Uitgawe). Liewe Heksie in die helikopter. Kaapstad: Human & Rousseau, 1979 (TV Uitgawe). Liewe Heksie maak ‘n plan. Kaapstad: Human & Rousseau. 1981 (TV Uitgawe). Liewe Heksie en die rekenaar en ander stories. Kaapstad: Human & Rousseau, 1999. Kinderstories. Kaapstad: Leserskring, 1999 (CD en boek)

Liewe heksie maak ‘n plan -Verna Vels



Die liewe heksie- omnibus bevat 35 stories waarin Levinia heks en haar maats, Blommie kabouter,Karel kat en ander, oud en jonk laat skaterlag met hul manewales. die stories is ‘n versameling uit die bundels : Die groot liewe heksie-storieboek (1983), Lekker liewe heksie-stories (1983), Liewe heksie en die rugbywedstryd (1988). Die bekende kunstenaar, Piet Grobler, se tekeninge vang die humor en deernis in die verhaaltjies en karakters uitstekend vas.
Hier volg ‘n lys van die stories :
- Liewe heksie kry ‘n verjaarsdag
- Liewe heksie en blommie kabouter sing in diie straat
- Liewe heksie en die bikini
- Liewe heksie en die motor
- Liewe heksie maak die koning gesond
- Liewe heksie en die toorwoorde
- Liewe heksie en die donkie
- Liewe heksie word babawagter
- Liewe heksie in die land van die Gifappeltjies
- Liewe heksie en die dief
- Liewe heksie en die koekoek
- Liewe heksie en die wals
- Liewe heksie kry ‘n kat
- Liewe heksie en die mini
- Liewe heksie gaan skool toe
- Liewe heksieen die winkel
- Liewe heksie en die troeteldier
- Liewe heksie en die feëkoningin
- Liewe heksie en die helikopter
- Liewe heksie en die orkes
- Liewe heksie en Griet
- Liewe heksie en die sneeu
- Liewe heksie hou partytjie
- Liewe heksie vang vis
- Liewe heksie en die toneelstuk
- Liewe heksie en die Alpeviooltjies
- Liewe heksie en die klompe
- Liewe heksie in die sirkus
- Liewe heksie en die tuppels
- Liewe heksie en die tent
- Liewe heksie gaan maan toe
- Liewe heksie en die vlieënde piering
- Liewe heksie se geskenk
- Liewe heksie en die rugbywedstryd
- Liewe heksie en die rolskaatse


Liewe heksie en die silwer roos - die gewilde TV-reeks in boekvorm is uitgegee deur Human & Rousseau


Liewe heksie en die rekenaar en ander nuwe liewe heksie stories kinderstories deur Verna Vels



Lees ook die “Otto” reeks vir kinders
Lees ook die kinderstories deur Helena J.F. Lochner - illustrasies deur Dorothy Hill

Lees ook die Huppel-reeks waarin Dorothy Hill ook verantwoordelik was vir die illustrasies




|