http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Mev M.J. van Straten se boeklys sluit onder andere in :
Swart diamante Die lewe van die mens op aarde is maar onseker. Dit is oorstromings en droogte; rykdom en armoede; siekte en dood. Maar deur dit alles lei die Here sy kinders wat op hom vertrou. En dit het die Prinsloo’s van hierdie verhaal ook ondervind. Deur armoede en onrus en siektes het hul lewens gegaan, maar omdat hulle trou op God gehoop het, het Hy hulle deur alles gelei en gehelp. In Swart diamante gee die skrywer, M.J. van Straten, ons verder ’n interessante kykie op die lewe van die delwerye waar dit soms stryd en slapelose nagte vir die Afrikaner kos om nie in die stroom van armlastiges opgeneem te word nie. Lees ook delwersverhale deur Mike Heine Lees ook delwersverhale deur Wille Martin
Lees ook boeke van ds Bennie Kleynhans Lees ook Christelike boeke deur Dr Andrew Murray
|