|
M Steyn van Rooyen het boeke geskryf wat die volgende titels insluit:
- Aandskemering en lig - boek deur M Steyn van Rooyen
- Deur die klankgrens - geskryf deur M Steyn van Rooyen
- Die dreunende dorsmasjien - boek deur M Steyn van Rooyen
- Die geheimsinnige vlieënde piering - wetenskapfiksieverhaal deur M Steyn van Rooyen
- Die goudrif - boek geskryf deur M Steyn van Rooyen
- Die sandduine treur - boek deur M Steyn van Rooyen
- Dreuning in die lug - boek deur M Steyn van Rooyen
- En ewig sing die liefde - boek geskryf deur M Steyn van Rooyen
- Hulle wat agterbly deur M.Steyn Van Rooyen
- Met straalvliegtuie op die rampokkerspoor - boek deur M Steyn van Rooyen
- Vlam van die liefde - boek deur M Steyn van Rooyen

Die geheimsinnige vlieënde piering boek geskryf deur M Steyn van Rooyen Lees meer oor ander wetenskapfiksieverhale


Met Straalvliegtuie op die rampokkerspoor boek geskryf deur M Steyn van Rooyen

Hulle Wat Agterbly deur M.Steyn Van Rooyen


Deur die klankgrens geskryf deur M Steyn van Rooyen Lt. F Stroebel se obsessie
,,Mach .97,” sé Freek hardop asof hy met sy vliegtuig praat, en hy dink: Op Mach 1.0 gaan ek dear die klankgrens. Nog net drie punte, Freek Stroebel. Sy Machmeter skuif na Mach .98...
Luit. Frekie Stroebel van die Lugmag en boerseun uit die Oos-Vrystaat, se lewe is op die oomblik toegewy aan net een ideaal — om met sy Sabre-straaljagter deur die klankgrens te boor. Die stryd vir horn is nie net ‘n stryd met sy straler deur die lugruim nie. Dit is ook ‘n stryd teen die vrees wat hom omklem wanneer hy, ingeslote en eensaam, teen die ysingwekkende snelheid deur die lug skeur.
Sy obsessie om vinniger as klank te vlieg, is die tema van hierdie boeiende boek vir seuns. Wat gebeur met ‘n vliegtuig wanneer dit die kritieke snelheid nader? En wanneer dit die kritieke sneiheid bereik? Wat ervaar die vlieënier?

Lees ook Ekspedisie 0-75 en Blokpos 16
Lees ook Vliegtuig gereed geskryf deur Leif Hamre
Lees ook Otter Drie twee roep geskryf deur Leif Hamre

Boeke deur M Steyn van Rooyen is jaar van uitgawe sorteer:
- 1942 - Die sandduine treur - boek deur M Steyn van Rooyen
- 1945 - Dreuning in die lug - boek deur M Steyn van Rooyen
- 1946 - Hulle wat agterbly - boek deur M Steyn van Rooyen
- 1950 - En ewig sing die liefde - boek geskryf deur M Steyn van Rooyen
- 1950 - Aandskemering en lig - boek deur M Steyn van Rooyen
- 1952 - Vlam van die liefde - boek deur M Steyn van Rooyen
- 1957 - Die goudrif - boek geskryf deur M Steyn van Rooyen
- 1958 - Deur die klankgrens - geskryf deur M Steyn van Rooyen
- 1960 - Die geheimsinnige vlieënde piering - boek geskryf deur M Steyn van Rooyen
- Die dreunende dorsmasjien - boek deur M Steyn van Rooyen
- Met Straalvliegtuie op die rampokkerspoor - boek deur M Steyn van Rooyen

Lees meer oor ander wetenskapfiksieverhale
Lees ook Bertrand Retief se verhale

|