|
Madelein Kelsey het verskeie boeke geskryf - veral liefdesverhale wat in die ou dae van die Kaap afspeel. Die lys sluit titels in soos:
- Bruid van die wynmaker, 1998 - Ou Kaapse verhaal deur Madelein Kelsey
- Die Liefdesband, 1992 - deur Madelein Kelsey
- Gabrielle, 1993 - verhaal wat in die ou dae van die Kaap afspeel deur Madelein Kelsey
- Kavalier vir Claudia, 1991 - Ou Kaapse verhaal deur Madelein Kelsey
- Klein juweel, 1995 - deur Madelein Kelsey
- Liefste Catherine, 1994 - Ou Kaapse liefdesverhaal deur Madelein Kelsey
- n Nooi vir Montpellier, 1992 - Ou Kaapse verhaal deur Madelein Kelsey
- n Wondersoete droom, 1996 - liefdesverhaal deur Madelein Kelsey
- Waar die liefde is, 1993 - liefdesverhaal deur Madelein Kelsey

Liefste Catherine Ou Kaapse liefdesverhaal deur Madelein Kelsey
’n Verhaal vol ou Kaapse romantiek waarin die leser geneem word tot by die gebeure op die plaas La Paris, waar liefde en jaloesie in ’n stryd gewikkel is – ’n stryd tot die dood toe. Die hoofspelers is Catherine Cordier en haar stiefbroer wat ook haar voog is, Jean Prieur Fourie, wat haar in ’n huwelik met ’n vreemdeling wil dwing…


 n Nooi vir Montpellier, ‘n Ou Kaapse liefdesverhaal deur Madelein Kelsey


Gabrielle ‘n Ou Kaapse liefdesverhaal deur Madelein Kelsey
‘n Hugenote-nooientjie word in ‘n klein bootjie op see wakker met die ontdekking dat sy nie weet wie sy is of waar sy vandaan kom nie. Die enigste aanduiding is ‘n fyn sakdoekie met die naam Gabrielle daarop... Nog ‘n aanduiding kom later in die vorm van ‘n herhalende droom waarin ‘n aantreklike, blonde adellike man ‘n groot rol speel.
Aan die Kaap die goeie hoop moet Gabrielle ‘n nuwe identiteit opbou; ‘n eie bestaan vind. Voortdurend duik Guy Laval, oftewel Bernard Marteilhe, in haar lewe op. Sy is knaend bewus daarvan dat hy die man in haar droom is — en die sleutel tot die verlede wat steeds in haar onderbewussyn opgesluit bly...
Madelein Kelsey se romantiese verhaal wat in die laat sewentiende eeu aan die Kaap afspeel is vol romanse, aksie en intrige. Lees ook meer van ander liefdesverhale in die ou dae van die Kaap afspeel
- 1991 - Kavalier vir Claudia - Ou Kaapse verhaal deur Madelein Kelsey
- 1992 - Die Liefdesband - deur Madelein Kelsey
- 1992 - n Nooi vir Montpellier - Ou Kaapse verhaal deur Madelein Kelsey
- 1993 - Gabrielle - verhaal wat in die ou dae van die Kaap afspeel deur Madelein Kelsey
- 1993 - Waar die liefde is - deur Madelein Kelsey
- 1994 - Liefste Catherine - deur Madelein Kelsey
- 1995 - Klein juweel - deur Madelein Kelsey
- 1996 - ‘n Wondersoete droom - deur Madelein Kelsey
- 1998 - Bruid van die wynmaker - Ou Kaapse verhaal deur Madelein Kelsey
Lees ander Kaapse liefdesverhale - klik hier
Lees ander liefderverhale deur Ena Murray
Lees liefdesverhale deur Sarah du Pisanie
Lees liefdesverhale deur Mike Heine


Let daarop dat Springbokboeke slegs inligting verskaf. Ons verkoop wel boeke - aanlyn sowel as in ons winkels in Pretoria. Bestel gerus van die boeke by www.lizmar.co.za of kontak ons by 012 345 4040



|