|
Die Masker-reeks. Uitgegee deur L&S Boek- en Kunssentrum. Gedruk deur Hayne & Gibson

Die Masker -speurreeks bestaan uit die volgende boeke:
- Te laat vir trane deur Benjamin Bennet
- Hierdie werk bestaan uit 12 opspraakwekkende ware Suid-Afrikaanse moordverhale
- Die tier deur Leslie Charteris
- In hierdie hoogspannende werk deur een van die wêreld se beroemste speurverhaalskrywers word ‘n fantastiese plan om ‘n Suid-Afrikaanse goudmyn met gesteelde goud te “sout” deur Simon Templar, die wêreld oor bekend as onverskrokke “Saint” en ‘n moedige nooientjie verydel...
- Die bewyse was dodelik deur Benjamin Bennet
- In hierdie werk bespreek Benjamin Bennett, ervare misdaadverslaggewer, ‘n verdere reeks van Suid-Afrika se mees opsienbare moordsake, onder andere:
- Die kanthacktreurspel
- die Fosterbende
- en die vier moorde op vrouens in Kaapstad deur Salie Lineveldt.
- Blaas hoog die haat (1950) deur Johann van der Post


|