http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Naglopers is saamgestel deur Lindeque de Beer In hierdie bundel is daar ‘n versameling “ware” verhale oor die bonatuurlike sowel as die verbeeldingsvlugte van ervare skrywer. Maar waar lê die grens tussen feit en verdigsel? Soms lees die “ware” ervaring soos pure fiksie en verdigsel weer soos feit. Verhale oor die onverklaarbare is nie vreemd in die Afrikaanse verhaalskat nie. Ons mense ken spoke. Daar is haas nie ‘n drif sonder ‘n eie spekter nie of ‘n verlate huis of murasie sonder ‘n “dwalende gees” nie. Wie is daar wat nog nie gehoor het van iemand wat met die “helm” gebore is nie - hulle wat die sogenaamd “sieners”onder ons is? Naglopers bevat 39 verhale van die bonatuurlike en die onverklaarbare. Hier is verhale en artikels, wat die leser die skemerland van die menslike psige laat betree, deur twintig skrywers en 288 bladsye van...:
Naglopers - 39 spookstories saamgestel deur Lindeque de Beer
|