|

Naomi Maree is op Koppies in die Vrystaat gebore en het ook daar gematrikuleer. Sy is in 1960 getroud en het drie kinders.
Haar begeerte om te skryf het kleintyd al deurgeslaan. In 1968 verskyn haar eerste kortverhaal in ‘n tydskrif. Daarna het dosyne kortverhale, vervolgverhale en boeke gevolg. Die afgelope jare gebruik sy veral die kleurryke geskiedenis van ons land as agtergrond vir haar boeke.
Klik hier vir ‘n lys van haar boeke
|