|
Oom Attie se slaaptyd stories is immergroen en vandag steeds gewild. Die reeks bestaan uit vyf boeke en is plaaslik uitgegee deur Die Sentinel Uitgewersmaaksappy in Kenilworth, Kaapstad. Die stories is geskryf deur Arthur S Maxwell en in Afrikaans vertaal deur J.L Milford.
Daar is twee uitgawe in afrikaans beskikbaar. Die eerste uitgawe wat met ‘n rooi buiteblad en goue letters. die tweede uitgawe van oom Attie se slaaptydstories was met volkleur prente op die buiteblad. Albei uitgawes het uit vyf boeke bestaan.
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za
Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmar.co.za
Hier volg stories van klein kinders uit oom Attie se slaaptyd stories - Boek een :

Oom Attie se slaaptyd stories - Deel 1 Oupa / Pa vertel vir ons stories
- Willem se geheim
- Die skipbreuk
- hoe antonie vrede gemaak het
- Die hol tert
- Hoeveel liefde?
- Daardie gebede van julle
- gert se sjieling
- Uit die modder gesleep
- Die twee rinas
- Petrus gaan betaal
- Sakkies- Die verhaal van ‘n brakkie
- Lomerige Lettie
- Die man wat nie kon beweeg nie
- Nuuskierige Nelie
- Konkers en oorwinnaars
- “Eggo’s”
- Jesus het verstaan
- Verdwaal in die reënt
- Jimmie die redder
- Gladys en die lymbottel
- My bede(‘n gedig)
- Die “Ek-weet-dit” dogter
- Waarom Victor so goed geslaap het
- Vlek se nuwe halsband
- Slaan uit die “Nie”
- Miems se gawe
- Moeder se duimhandskoene
- Toe Dirk laat gekom het
- Nelie se wens
- Die drie koppe
- Robert se fout
- Gered van die honde
- Wat Charlie by die mark gehoor het
- “’n Hele brood asseblief”
- Toe Tommie die vensters van die hemel geopen het
- Die fontein van skoonheid
- Hoe lui Louis moeder se helper geword het
- Onnutsige Magda
- ‘n Glimlag (‘n gedig)
- Ongelukkige Jim
- Vertel altyd vir moeder
- Jane se hond
- Twee dapper brandweermanne
- Juffrou brompot
- Moederliefde
- Die piekniek
- Van tjankbalie tot helper
- Truida se opoffering
- Mejuffrou Ditisnie
- Toe die leeu ontsnap het
- Die klein wit duifie
- Gods grood Koninkryk
- Deel 1. Hoe groot dit is
- Deel 2. Hoe die mens gemaak is
- Deel 3. Wat God gaan doen
- Leon se geheim
- Moet nooit opgee nie
- Georgie en die man in blou
- Deur vuur en water
- Onbedagsame Tom
- Moeilikheid op die strand
- Twee gelukkige seuns
- Die klein voëltjie wat vertel
- Die seun wat ‘n sjieling verloor het
- Wie was Jesus?
- Die blinde man van Jerigo
- Die seun wat sy huis verlaat het
- Die klein dogtertjie wat aan die slaap geraak het
- Die daklose melaatse
- Die ondankbare nege
- Deur rowers aangeval
- Jesus en die kinders
- Op die meer van Galilea
- Kyk, jou Koning kom
- Die wonderlike liedere
Die stories hel almal ‘n lessie. Hier volg slegs enkele voorbeelde:
- Eerlikheid
- Laat-kom, hoe om daarvan genees te word
- Stories oor gebed
- Daardie gebede van julle
- Die klein wit duifie
- Gered van die honde
- Gert se sjieling
- Gladys en die lymbottel
- Uit die modder gesleep
- Tiendes, loon op betaling
- Hoe Tommie die vensters van die hemel geopen het
- Versoeking, hulp in
- Versoeking, Uitgwerking van
- Wees gereed
- Rusiemaak, hoe om op te hou
- Deur vuur en water
- Hoe Antonie vrede gemaak het
- Moeilikheid op die strand

Oom Attie vertel stories aan ‘n paar kinders (Uit boek een van “Oom Attie se slaaptydstories”)

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za
Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmar.co.za


Voorblad van boek no 2 van oom Attie se slaaptydstories (Nuwe uitgawe)

Hier volg stories van klein kinders uit oom Attie se slaaptyd stories - Boek drie
Oom Attie se slaaptyd stories - Deel 3 Twee kinders wat met die trappe op pad is na hul kamer om stories te hoor..
- Voorwoord
- Koot se motorboot
- Deur die gety vasgekeer
- Net ‘n rukkie-Annie
- Wat ‘n halwe appel gedoen het
- Vreugdevuur-And
- Die geheimsinnige letters
- Liefde oorwin alles
- Die verkeerde Babatjie
- Eensame Lottie
- Die geveg in die hondehok
- Die dapper klein dogtertjie
- ‘n Storie wat nie waar is nie
- Die seun wat graag krieket gespeel het
- Die paadjie skoon maak
- Wat Jane vergeet het
- Die goedhartige voëltjie
- Sterwende moeders
- Toe Kosie moeg was.
- In sy voetspore
- Praatsieke Tom
- Skoonheid vergaan
- Snaakse dinge in die Bybel
- Die kis met sestien slotte
- Haar afskeidslied
- Absoluut suiwer.
- Wat is liefde?
- Blinde visse
- Die verkeerde manier om dit te doen
- Roelf se idee
- ‘n Moeder se liefde
- Jou verkeersligte
- Nie ‘n feëverhaal nie
- Soekie se oorgawe
- Byna tuis
- Neute en neute
- Die Here se helde
- Die geheimsinnige posorder
- Verhoor die Here ons gebede?
- Org se studiebeurs
- Die Here se boodskapper
- Die hand wat gehelp het
- Verloor en gevind
- Brood uit die hemel
- Hulle het die tafel gedek
- Voordat die vuur doodgegaan het.
- Ou skuld betaal
- Twee sakke, asseblief!
- Hoe kwaai Lenie soet Lenie geword het
- ‘n Sjarmante klein kêreltjie
- Die kinders en die vuurtoring
- Die lykstoet gaan verby
- Die waarde van ‘n glimlag
- Die verlore bal
- Swart kapok
- Alles kom van bo
- Deur sy hond gered
- Verwelkte blomme
- Die tweeling se fiets
- So veilig soos ‘n bank
- Nuusdraer-Nellie
- Nogtans eerlik
- Man oorboord
- Gered deur ‘n vliegtuig
- Luikrugtige Lukas
- Koenie se kouse
- Wie sit die blokkies weg
- Fransie se droom
- Wat God met klein dingetjies kan doen
- Lampe wat doodgaan
- Iemand het dankie gesê
- Vlammende bakens
- Ons wil die Koning sien
- Groot voorbereiding
- Oorwinning oor sonde
- Die Here se hand
- Die Koning se beeld
Die stories hel almal ‘n lessie. Hier volg slegs enkele voorbeelde:
- Eerlikheid
- Nogtans eerlik
- So veilig soos die bank
- Geduld
- Die seun wat graag krieket gespeel het
- Gehoorsaamheid
- Jou verkeersligte
- Net ‘n rukkie, Annie
- Skoonheid vergaan
- Wie sit die blokkies weg?
- Vergifnis
- Die geveg in die hondehok
- Die verkeerde manier om dinge te doen
- Vrede, hoe om te maak
- Selfopoffering
- Koenie se kouse
- Man oorboord
- Neute en neute
- Wat ‘n halwe appel gedoen het
Oom Attie se slaaptyd stories vir die bedtyd is goeie stories wat ouers self ook ken. Kinders kan die wag vir badtyd, bedtyd en slapptyd nie - want dan is dit weer tyd vir slaaptyd stories

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za
Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmar.co.za


Voorblad van boek no 5 van oom Attie se slaaptydstories (Nuwe uitgawe)

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za
Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmar.co.za


Lees ook meer oor Kinderbybels (in Afrikaans)

Die eerste uitgawe van Oom Attie se slaaptydstories vir kinders was in 5 boeke met rooi omslae gebind uitgegee. Die stories van oom Attie was egter so gewild as gevolg van die lessies en die opbouende karakterlessies wat dit vir kinders verskaf het, dat daar ‘n tweede uitgawe van oom Attie se slaaptydstories was. Die boeke word sedert 1928 uitgegee met verskeie herdrukke en die kopiereg is verskeie kere hernu, naamlik in 1928, 1934, 1935, 1936 en 1963

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za
Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmar.co.za


Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za
Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmar.co.za

oom Attie se slaaptyd stories is uitgegee as oom Attie se slaaptydstories. Die oom Attie se slaaptydstorie-reeks was ook uitgegee as Uncle Arthur’s bedtime stories. Arthur S. Maxwell was ook die skrywer van die volgende reeks :The childrens hour with uncle Arthur



Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za
Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmar.co.za
|