http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
Peet Venter woon op sy plaas in die Seringveld en is verbonde aan ’n raadgewende ingenieursfirma in Pretoria. Hy is onder andere ook ’n skilder en beeldhouer. Hy is getroud met Jauana en hulle is die ouers van Witze en Andrea.
Kliek hier vir ‘n lys van sy boeke
|