http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Hunks en Hamburgers
Reënboogrant no 2 - Tieners word geskryf deur Louise van Niekerk Deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe: die Reënboograntjare! Sunette is sielsongelukkig. Dis onmoontlik om iemand regtig lief te hê! Die aand was ‘n flop! Pierre kan maar verskonings maak soos hy wil, hy is mal oor Rachelle. Hy het haar kamstig kom soek in die saal nadat hy .....nadat hy Rochelle so .... so bevoel het! Gmf. Haar rug het so min gejeuk as wat ... Sy wou net hê Pierre moes aan haar vat... en was hy nie gewillig nie! Shani sê dis sex appeal. Wel, dit werk beslis. Kyk hoe het Dolf vir haar geval. Pierre sal haar wat Sunette is nooit weer uitvra nie. Of sal hy?
Klik hier om die volledige reeks se titels te sien
Wil jy die boeke koop? klik hier!
Drome en Dramas Reënboogrant no 4 - Tieners word geskryf deur Louis van Niekerk Shani staan voor die spieël. Hoe moet ‘n face of the nineties nou eientlik lyk? Die tydskrifte sê net van al die pryse wat mens kan wen. Sy’t al baie foto’s gesien van hoe gesigte van die sixties gelyk het, maar sy het nie ‘n clue hoe ‘n gesig van die nineties noet lyk nie. Hulle kyk seker na persoonlikheid ook. Dit help nie jy het de face van die nineties en daar staan jy soos ‘n dunb blonde en praat strooi nie. Miskien moet sy maar in ‘n paar van haar pa se sielkunde boeke kyk, dalk kry sy tips... Wil jy die boeke koop? klik hier
|