|
Regina Neser is op 11 Mei 1890 gebore en haar werke sluit in (Alfabeties gesorteer):
- Biesies in die wind - Regina Neser
- Blare wat val, 1942 - Regina Neser
- Blomme van papier - 1947- Regina Neser
- Die blom van Malana - 1952- Regina Neser
- Die Bosveldhuisie, 'n Fantasie - 1939- Regina Neser
- Die Bouertjie - 1946- Regina Neser
- Die lewe bly ‘n lied - boek geskryf deur Regina Neser
- Die Jakarandas sal weer blom - boek geskryf deur Regina Neser
- Die padda - 1945 - boek geskryf deur Regina Neser
- Die pêrelsnoer - boek deur Regina Neser
- Die verstoteling - 1932 - boek oor prostitusie deur Regina Neser
- Gister is nog hier - boek geskryf deur Regina Neser
- Haar naam is Merina Neser - boek geskryf deur Regina Neser
- Haar spook - 1945 - boek geskryf deur Regina Neser
- Hoe ver is die nag - boek geskryf deur Regina Neser
- Kinders van Ismael 1933- Regina Neser
- Lewenswaar - 1956- Regina Neser
- Lydia Bailey - boek geskryf deur Regina Neser
- Maats - ‘n reeks kortverhale - 1933 - boek geskryf deur Regina Neser
- My ou plaas - 1952 - boek geskryf deur Regina Neser
- Oorkant die brug - 1946- Regina Neser
- Porseleintjie (vervolg op Blare wat val) - 1943 - boek geskryf deur Regina Neser
- Solitaire - boek geskryf deur Regina Neser
- Vaderliefde - 1949 (Moresterbiblioteek no 44) - boek geskryf deur Regina Neser
- Vlekkie - 1945 - boek geskryf deur Regina Neser



Maats (Regina Neser) is in 1933 deur Nasionale pers uitgegee
Inhoud:
- In die stille nagwake
- Ons juffrou
- Dorings
- Martjie se pop
- Maats



Blare wat val - Regina Neser , eerste uitgawe 1942
Lida, die weeskind wat liefde van ‘n moeder moet ontbeer, beland in ‘n moeilike posisie wanneer sy haar liefde aan ‘n getroude man gee. Ten spyte van die begrip wat haar vader an die dag lê, moet sy haar probleem self oplos. Alhoewel dit haar baie lyding kos, vind sy tog uiteindelik die rus en die liefde waarna sy smag.
Blare wat van is seker egina Neser se bekendste roman wat ook met groot sukses gedramatiseer en opgevoer was.



Solitaire (Regina Neser) 1944 Springbokbiblioteek
Inhoud:
- Poortjie
- Volbloed
- Sue
- Die weddenskap
- “Die solitaire is joune”
- “My dorpie”
- Leë huise!
- Karel Fourie Cronjé
- Die tweeling
- Ouma Sue
- “Het oumatjie ‘n plan?”
- Sirkus-toe!
- Ouma Sue werk in die geheim
- Bande
- Solitaire!
- Vergulde balletjies

Oorkant die brug (Regina Neser) 1946 uitgegee deur Unie boekhandel
Inhoud
- Lushof”
- Wilde bolmme
- Jean
- Annette
- Haar twee vriende
- Die egskeiding
- Afskeid
- dr. Jan in die Onderdorp
- Haar tweede huwelik
- “Ek het hom gevind”
- Oorkant die brug
- Ou-Jan
- Vrede
- Die eksperiment
- ‘n Besoek
- Haar baas
- Werk
- Vooruitgang
- Die terugslag
- Die huis met die geheim
- ‘n Eksentrieke oujongnooi!
- “Nie meer lank nie...”
- Jan en Gysbert
- Die lig in die venster
- Haar moeder
- “Is u tevrede...?”
- Die donderslag
- “Ou-Jan praat nog, al..”
- Die lig van “Lushof”



My ou plaas - Regina Neser

Die blom van Malana (Regina Neser) - 1952 uitgegee deur Afrikaanse boekhandel. No 72 van Moresterbiblioteek
Inhoud:
- Die agtergrond
- Malana
- Fleur
- Verwikkelinge
- Maanlig
- Moet ek vertel?
- ‘n Vondeling
- Interessant...?
- Lareine
- Die stilte
- In die kantoor
- “Kindjie”
- In die toringkamer
- Normaal...?
- Nie so normaal nie!
- Manie se reed
- Die ontmoeting
- Die naweek
- Later
- Vordering
- Die blom van Malana
- Die geheim
- ‘n Belangrike besluit
- Wat weet Lareine?
- Tuis
- Moeder en dogter
- Telegramme
- Haar huis
- Toekomsplanne
- Die brief


Porseleintjie (Regina Neser) was ‘n opvolg op haar boek“Blare wat val”


Klik hier om meer van ander skrywers te lees

Vaderliefde - Regina Neser, uitgegee in 1949

Die Bouertjie is in 1946 uitgegee deur Unieboekhandel en geskryf deur Rigina Neser
Deel 1 : Die kind
- Hoofstuk 1: Chaos
- Hoofstuk 2: Leë grasvlaktes
- Hoofstuk 3: Blokkies, klei en voëltjies
- Hoofstuk 4: Die swart slang
- Hoofstuk 5: Die prentjie aan die muur
- Hoofstuk 6: Die bekendmaking
- Hoofstuk 7: “... en ek sal jou in die hakskeen byt”
- Hoofstuk 8: Die pottebakker
- Hoofstuk 9: Kindergedagtes en kindergevolgtrekkings
- Hoofstuk 10: Indrukke
- Hoofstuk 11: Geluk
Deel 2 : Die dogter
- Hoofstuk 1: Blinkleerskoentjies
- Hoofstuk 2: Gewaarwording
- Hoofstuk 3: Sonsondergang
- Hoofstuk 4: Onsekerheid
- Hoofstuk 5: Volharding
- Hoofstuk 6: Newels
- Hoofstuk 7: Huislike geluk...?
- Hoofstuk 8: Gadagteverwisseling
- Hoofstuk 9: Bouers
- Hoofstuk 10:Psyché
- Hoofstuk 11: Verwarring en onsekerheid
- Hoofstuk 12: Intrige
- Hoofstuk 13: woelige berusting
- Hoofstuk 14: Juffrou Snyman
- Hoofstuk 15: Verlossing
- Hoofstuk 16: Rita en Willie
- Hoofstuk 17: Ontvlugting
- Hoofstuk 18: Vriendskap en intuisie
- Hoofstuk 19: “Al springend oor die plasies
- Hoofstuk 20: Twee en twee is ...
- Hoofstuk 21: Excelsior!



Lewenswaar - Regina Neser, waarskynlik uitgegee in 1956
Daleen Kriel, die enigste dogter van ryk ouers, gaan saam met hulle na Johannesburg waar hulle ‘n kort vakansie deurbring, en daar ontmoet hulle Jan Maree, wat dadelik getref is deur Daleen se skoonheid en hy raak toe ook sommer op haar verlief. Sy is egter nie hiervan bewus nie, aangesien sy nog baie jonk en onskuldig is, en meen maar dyt hy net hoflik teenoor hulle is.
Jan lei egter ‘n losbandige lewe, maar Daleen beinvloed hom so nadat sy vir hom in die stad gaan werk het, dat hy ‘n nuwe blad omslaan en sy hele leefwyse verander.
Na hulle verlowing, verdwyn Daleen spoorloos en gaan deur diep waters nadat sy haar ouers deur die dood verloor en alleen agterbly.
Jan is onbewus van die feit dat Daleen hom nog innig liefhet en nadat hulle albei baie swaar gekry het en feitlik vervreem het, kom hulle tot versoening.
Inhoud:
- Daleen
- Elsa
- Die tweeling
- Lewenswaar



Die bosveldhuisie - ‘n Fantasie deur Regina Neser hierdie die voorblad van die derde druk in 1949
Inhoud:
- Onweerswolke
- Jan se “suster”
- Bespieëlinge
- ‘n Terugblik
- “Jan Pierewiet”
- Joey Bresler
- Sonneblom
- Roy en Lettie
- Op die vlug
- Die omdraaipaadjie
- In die grot
- Die briewe
- Vader en dogter
- Moeder en seun
- “Temperament ...?”
- Joey en Lettie
- “Tannie ....?”

Blomme van papier - deur Regina Neser
Ella van Dyk is die dogter van skatryk ouers maar sy is eensaam omdat baie min mense ooit haar bejaarde ouers besoek. Sy, Japie le Roux en Hannes Steynwas vroeër intieme skoolmaats. Na agt jaar en nadat haar twee maats gevestigde prokureurs is, ontmoet sy hulle weer op ‘n partytjie. Altwee word betower deur haar skoonheid en ....
As sy eers haar ouers kort na mekaar, dan weer haar enigste kind en uiteindelik na nog ‘n paar jaar haar eggenoot en kind tegelyk as gevolg van ‘n motorongeluk aan die dood moet afgee, tree ‘n groot verbittering en eensaamheid haar siel binne. Sy kan nie begryp hoe ‘n liefdevolle God so wreed kan wees nie.
Maande lank leef sy eensaam en soos ‘n dooie in haar groot huis. Dan laat ‘n arm bondeldraer en ‘n straatkind met papierblomme haar nuwe vergesigte sien ... en op die agtergrond wag ....


Boeke deur Regina Neser in jaar van uitgawe:
- 1932 - Biesies in die wind - Regina Neser
- 1932 - Die verstoteling - Regina Neser
- 1933 - Maats - ‘n reeks kortverhale - Regina Neser
- 1939 - Die Bosveldhuisie, 'n Fantasie - Regina Neser
- 1942 - Blare wat val, - Regina Neser
- 1943 - Porseleintjie (vervolg op Blare wat val) - Regina Neser
- 1944 - Solitaire - Regina Neser
- 1945 - Die Jakarandas sal weer blom - Regina Neser
- 1945 - Die padda - 1945 - Regina Neser
- 1945 - Haar spook - Regina Neser
- 1945 - Vlekkie - Regina Neser
- 1946 - Die Bouertjie - Regina Neser
- 1946 - Oorkant die brug - Regina Neser
- 1947 - Blomme van papier - Regina Neser
- 1949 - Vaderliefde - 1949 (Moresterbiblioteek no 44)- Regina Neser
- 1948 - Die pêrelsnoer - boek deur Regina Neser
- 1950 - Hoe ver is die nag - Regina Neser
- 1950 - Kinders van Ismael - Regina Neser
- 1951 - Gister is nog hier - Regina Neser
- 1952 - Die blom van Malana - Regina Neser
- 1952 - My ou plaas - Regina Neser
- 1956 - Lewenswaar - Regina Neser
- 1979 - Die lewe bly ‘n lied - boek geskryf deur Regina Neser
- Haar naam is Merina Neser - Regina Neser
- Lydia Bailey- Regina Neser
|