http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Die Rooi Masker-reeks is deur Mimosa-uitgewers (EDMS) Bpk uitgegee.Die Rooi Masker-reeks het uitstekende speurverhale, moord-, avotuurverhale en ander spanningsverhale ingesluit. Mimosa-uitgewers (EDMS) Bpk het ook die Waterlelie-reeks en Oupa-reeks uitgegee. Die Waterlelie-reeks het romans en liefdesverhale bevat, tewyl die Oupa-reeks meer vir die bejaardes bedoel was. Alhoewel alle oupa’s die reeks sal geniet, is ander lesers nie uitgelsluit nie en sal hulle ook die verhale geniet. Die Rooi Masker-reeks sluit die volgende boeke / titels in:
As die muur kon praat - J van Elders Dogter van Lucifer - Mark Preston
Ankertou van die liefde - J van Elders Hierdie aanvallige nooientjie het gemeen dat sy mans en haar eie geslag ken. Dog eers toe sy die lewe in sy naakte werklikheid ontmoet het, het sy reg besef ...
Lees ook verhale in die MASKER REEKS
As die muur kon praat - J van Elders Eendag het die stom muur besluit om te praat ...
Lees ook ander boeke van J van Elders Lees ander boeke deur Mark Preston
Die gruwel van die sekel - André Rousseau In hierdie verhaal is die vreedsame plaaslewe onverwags oorrompel deur ‘n gewetenlose bende wat vir niks sal stuit nie.
|