|
Siembamba Storieklub - Geskryf deur Derick Jacobs en Rian Pieterse
Siembamba Nommer 1 (geskryf deur Derick Jacobs en Rian Pieterse)
- Die Driewiel en die Towenaar;
- Fielies die Veldmuis;
- Die Monster van Feetjieland
- Wolkie Wysneus
- Die Tweeling en die Reënboog
Siembamba Nommer 2 (geskryf deur Derick Jacobs en Rian Pieterse)
- Fielies word ‘n Held
- Hoekom Renoster ‘n Horing op sy Neus Het
- Die Vreemde Vis
- Wolkie Wysneus hou Partytjie
- Soekie Sonstraal in die knyp
Siembamba Nommer 3 (geskryf deur Derick Jacobs en Rian Pieterse)
- Stoute Kabouter
- Ollie die Sirkusolifant
- Wolkie Wysneus leer reën
- Die Verlore Ring
- Fielies en die Roomkan
Siembamba Nommer 4 (geskryf deur Derick Jacobs en Rian Pieterse)
- Fielies leer lees
- Dirkie en Dina maak ‘n plan
- Wouter leer lees
- Die Goudspinstertjie
- Wolkie Wysneus reën Koeldrank

Siembamba Nommer 5 (geskryf deur Derick Jacobs en Rian Pieterse)
- Die heks en die heuningnes
- Klossie kabouter
- Fielies maak ‘n fout
- Jakkals slaan ‘n slag
- Wolkie wysneus vang ‘n inbreker

Siembamba Nommer 6 (geskryf deur Derick Jacobs en Rian Pieterse)
Siembamba Nommer 7 (geskryf deur Derick Jacobs en Rian Pieterse)
Siembamba Nommer 8 (geskryf deur Derick Jacobs en Rian Pieterse)
Siembamba Nommer 9 (geskryf deur Derick Jacobs en Rian Pieterse)
Siembamba Nommer 10 (geskryf deur Derick Jacobs en Rian Pieterse) 


Siembamba Storieklub Volume 1
- Rooikappie en die Bergarend
- Haas en skilpad;
- Bompie kabouter;
- Lappies die dorpsbrakkie;
- Robin Hood

Siembamba Storieklub Vol 2
- Leentjie Lappop;
- Fransie die Feëtjie;
- Lappies in die dieretuin;
- Bompie en die reus;
- Jakkals en wolf
Siembamba Storieklub Vol 3
- Hans en die boontjierank;
- Lappies ry vliegtuig;
- Bompie en die muise;
- Koning Een-oog;
- Klaas Vakie en die dief

Siembamba Storieklub Vol 4
- Fransie en die kleurdiewe;
- Lappies in Johannesburg;
- Bompie en die heks se besem;
- Koekie en die Koek-koekie;
- Jakkals en Wolf haal heuning uit

Siembamba Storieklub Vol 5
- Bompie en die Trommel vol goud
- Lappies en die kietsie kat
- Leentjie Lappop in die knyp
- Hoekom is Hasie se stert so kort
- Die Padda-Prins
Siembamba Storieklub Vol 6
- Bompie en die Kabouterkoning;
- Jakkals en Wolf gaan visvang;
- Lappies hou partytjie; Fransie en die Vlerk-diewe;
- Kiep Kuiken
Siembamba Storieklub Vol 7
- Die gierige prins;
- Lappies kry ‘n medalje;
- Hoekom is Apie se stert so lank;
- Robin hood kry ‘n maatjie;
- Bompie en die skelm


Siembamba Storieklub Vol 8
- Bompie kabouter speel dokter;
- Lappies word 'n TV-ster;
- Die voëltjie wat nie wou vlieg nie;
- Klaas Vakie in die moeilikheid;
- Die sewe dwergies
Siembamba Storieklub Vol 9
- Leentjie lappop op die ashoop;
- Bompie hou vakansie;
- Lappies in die Honde-hotel;
- Die goue vis;
- Fransie en die towerstaffie
Siembamba Storieklub Vol 10
- Bompie maak n plan;
- Lappies en die sirkusleeu;
- Jakkals en Wolf en die arend;
- Die skoenlapper se Kersgeskenk;
- Die vriendelike slaappop
Siembamba Storieklub Vol 11
- Lappies in die hospitaal,
- Bompie red ‘n trein;
- Kiep die kuiken en die luislang;
- Die vreemde liewe feetjie;
- Hansie en die hobbelperd

Siembamba Storieklub Vol 12
- Jakkals en Wolf staan saam
- Lappies verdwaal
- Bompie en die Feëkoningin
- Fransie word koningin
- Die popsoldaatjie

Siembamba Storieklub - Kleuterstories nommer 1
- Rooikappie en oupa Dirk
- Die Poppekoning en die Poppekoningin
- Valie, die voëlverskrikker
- Flappie, die stoute vlieër
- Tjoek-Tjoek en sy maats

Siembamba Storieklub - Kleuterstories nommer 2
- Valie vang ‘n inbreker
- Die lui lappop
- Rooikappie verdwaal
- Flaffie en sy fluit
- Tjoek-Tjoek se goeie daad
Siembamba Storieklub - Kleuterstories nommer 3
- Halfie die heks
- Jakkals en Wolf koop ‘n motor
- Klein Duimpie
- Miekie se pêrelkroon
- Valie en die aasvoëls
Siembamba Storieklub - Kleuterstories nommer 4
- Halfie se kwaai besem
- Jakkals en Wolf jaag resies
- Valie leer swem
- Aspoestertjie
- Lelike Eendjie
Siembamba Storieklub - Kleuterstories nommer 5 (geskryf deur Attie Bothma en Rian Pieterse) -eerste uitgawe 1982
- Hansie en Grietjie
- Halfie en haar towerstaf
- Hoekom is kameelperd se nek so lank
- Valie en die wrede heks
- Sameul sonstraal

Siembamba Storieklub - Kleuterstories nommer 6 (geskryf deur Attie Bothma en Rian Pieterse)
- Valie die towenaar
- Die storie minuut
- Die afgunstige pop
- Jakkals en Wolf maak tuin
- Halfie die towerheks
Siembamba Storieklub - Kleuterstories nommer 7 (geskryf deur Attie Bothma en Rian Pieterse)

- Die drie wense
- Lente in feetjieland
- Valie en die vrugtediewe
- Halfie se nuwe stewels
- Vat Fanie, die ongehoorsame seuntjie
Siembamba Storieklub - Kleuterstories nommer 8 (geskryf deur Attie Bothma en Rian Pieterse)
- Jakkals trou met Wolf se vrou
- Kornelius, die stoute kabouter
- Valie en die bankrowers
- Die dogtertjie wat ‘n seun wou wees
- Halfie se kuiergas
Siembamba Storieklub - Kleuterstories nommer 9 (geskryf deur Attie Bothma en Rian Pieterse)
- Valie en die vliegtuig
- Halfie en die padda
- Hoekom het kwagga strepe oor sy lyf
- Rip van Winkel
- Tossel kry teëspoed
Siembamba Storieklub - Kleuterstories nommer 10 (geskryf deur Attie Bothma en Rian Pieterse) -eerste uitgawe 1982
- Fransie en die reënwolke
- Laffie en Luie
- Halfie maak ‘n plan
- Valie en die TV-stel
- Die letter wat weggeloop het

Siembamba Storieklub - Kleuterstories nommer 11 (geskryf deur Attie Bothma en Rian Pieterse) -eerste uitgawe 1983
- Nollie se vlerke
- Valie en die muiskoning
- Halfie en die kwajongens
- Moedswillige Marie
- Kuifie kabouter

 

Siembamba Storieklub - Kleuterstories nommer 12 (geskryf deur Attie Bothma en Rian Pieterse) -eerste uitgawe 1983
- Lui Leentjie muis
- Valie die ambassadeur
- Die ontevrede prins
- Hafie en die heksekoningin
- Die nors feetjie

Siembamba boeke geskryf deur Rian Pieterse
Siembamba : Die koning se nuwe klere en ander stories geskryf deur Rian Pieterse en Nelmari Kock
- Die koning se nuwe klere
- Duiweltjiedrie se nuwe maat
- Sniffie en die nat wasgoed
- Die morsjorse
- Wilhelm en die luislang

Siembamba : Roffie die ratel;
Siembamba : Pêreltraantjies en ander verhale
- .
- .
- .
- .
Siembamba : Die feetjie wat altyd wou huil
- .
- .
- .
- .
Siembamba : Wilhelm Tell en ander stories (uitgegee deur Mosterdsaad Christelike uitgewers)
- Wilhelm Tell
- Pensie-pop en die opwen-perd
- Wilhelm worshond en die melkdiewe
- Die goue lelie
- Skoenmaker hou jou by jou lees




Siembamba: Die goue koning en ander stories - deur Rian Pieterse en Schalkie van Wyk (eerste uitgawe 1983)
- Tossel se verjaarsdag
- Doempels se groot skrik
- Die goue koning
- Die speelgoeddief word gevang
- Die gras is altyd groener...

Nog boeke: Siembamba : Egbert Eekhoring en ander stories
Siembamba : Die goue gans en ander verhale
Siembamba : Petrus Padda en ander Stores
- Petrus Padda, koning van Diereland
- Nolsie die nar
- Duiweltjie drie se nuwe huis
- Hoekom het luiperd kolle op sy lyf
- Wlhelm se nuwe maat


Siembamba : Hoe luiperd se kolle getel is en ander stories (eerste uitgawe 1983)
- Hoe luiperd se kolle getel is
- Die koning wat vergeet het om te lag
- Gieljam Grooster
- Wilhelm en die helikopter

Siembamba : Sneeuwitjie en ander stories - geskryf deur Rian Pieterse
- Die slapende prinses
- Wilhelm se vakansie
- Sneeuwitjie en die sewe dwergies
- Jakkal en Wolf en die groen bottel
- Koning Kaboel land in die tronk

Siembamba - Duimpelina en ander verhale - geskryf deur Rian Pieterse
- Duimpelina
- Domkop kry raas
- Salie en die vlerkdiewe
- Jakkals en Wolf kry slae

Siembamba - Die nagtegaal en ander stories - deur
- Die nagtegaal
- Die pophuis
- Die bul in die glashuis
- Die reuse pampoen

Siembamba - Tafeltjie-dek-jou en ander verhale geskryf deur Rian Pieterse, 1985
- Tafeltjie-dek-jou
- Hoekom steek volstruis sy kom in die sand weg?
- Oos wes, tuis bes
- Hoekom bly seekoei nie in die see nie?


Siembamba - Geskryf deur Francis Taljaard.
Hierdie verhaaltjies is deur die SAUK (Siembamba) en die SWAUK (Pikkieland) uitgesaai
Brokkie Bo en die ou hoed
- Brokkie Bo(deel I)
- Brokkie Bo (deel II)
- Brokkie Bo (deel III)
- en die ou hoed



Siembamba - Die Luitspeler en ander verhale - tradisionele sprokies oorvertel deur Liesel Drury
- Die luitspeler
- Dwerg langneus
- Die towerbal
- Falja se avonture



Siembamba - Aladdin en die wonderlamp deur Sanet te Groen
- Aladdin en die wonderlamp
- Gerrie en die skoenlapper
- Vlernie soek sy towerliggie
- Die dansende donsvlokkies

Siembamba - Pappa grootneus : tradisionele sprokies oorvertel deur L van Tonder (1986 uitgegee deur Mosterdsaad Christelike uitgewers)
- Pappa grootneus
- Die leeu-Prins
- Boetie en sussie
- Die drie goue appels



Siembamba - Die klein, bruin muisie en ander verhale - tradisionele sprokies oorvertel deur Liesel Drury
- Die klein, bruin muisie
- Die gawe kuiergas
- Werner se storie
- Die held van Haarlem

Siembamba - Kadoempie se vakansie deur Jeanette Grobler
- Kadoempie se vakansie
- Kadoempie by die see
- Kadoempie en die seeskilpad
- Kadoempie en die sprinkane
- Kadoempie en die vinkie


Siembamba - Koning Bloubaard en ander verhale - deur Rian Pieterse
- Koning Bloubaard
- Waar kom slaappoppe vandaan?
- Hoekom is tarrentaal vol kolletjies?
- Koning Kokkedoor

Siembamba - Die vulkaanrot en ander verhale - deur Liesel Eiselen
- Die vulkaanrot
- Die twee vriende leer spin
- Juffrou Lalie se leeu
- Die goue toorring
- Koko die hoesenaam




Siembamba- Die sewe wildeappelbome en ander verhale - deur Liesel Drury
- Die sewe wildeappelbome
- Die driebeenstofie
- Die rooi sambreël
- Die onsigbare skoorsteenveër

Siembamba - Asjas en ander verhale - deur Liesel Drury met illustrasies deur Hettie Saaiman
- Asjas
- Klaas Vakie se penarie
- Jakkals en Wolf se nagereg
- Aquila die feetjie en Vaatjie-kabouter

Siembamba - Die goue aanraking en ander stories deur Liesel Drury met illustrasies deur Hettie Saaiman
- Die goue aanraking
- Skrippeltjie-Skroppetjie
- Paul, die held van die brand
- Die vlieënde posbode


Siembamba - Die alleenlopende kat ander stories deur Liesel Drury met illustrasies deur Catherine Kraetchmer
- Die alleenlopende kat
- Die haanhorlosie
- Raai
- Slang in die gras



Siembamba : Katarina koei en ander stories - deur Bessie Brink (1985 uitgegee deur Mosterdsaad Christelike uitgewers)
- Katarina koei
- Daar was ‘n ou vroutjie wat in ‘n skoen gebly het!
- Sy ekselensie kty tandpyn
- Edwina en die kadetorkes
- Lelike Lenie

Siembamba : Manie muis en ander stories deur Rian Pieterse en Bessie Brink (1984 uitgegee deur Mosterdsaad Christelike uitgewers)
- Sneeuwitjie en Doringrosie
- Manie muis in die speelgoedkas
- Egbert en die houtkappers
- Wolkie wysneus word gevang
- Jakkals en Wolf word matrose

Siembamba : Die wyse ridder en ander stories - deur Rian Pieterse en Bessie Brink met Illustrasies deur Esbe Grabie (1984 uitgegee deur Mosterdsaad Christelike uitgewers)

- Die wyse ridder
- Eksellensie Eekhoring leer maniere
- Hoekom het ystervark penne op sy lyf
- Edwina en die weeshuiskindertjies
- Pensie pop

Siembamba : Feetjie fraai en ander stories deur Rian Pieterse met Illustrasies deur Esbe Grabie (1984 uitgegee deur Mosterdsaad Christelike uitgewers)
- Feetjie-fraai
- Edwina word groot
- Hennetjie pen
- Die hobbelperdprins
- Egbert eekhoring gaan kuier

Siembamba : Koekie Koekeloer en ander stories geskryf deur Bessie Brink met illustrasies deur Esbe Grabie
- Koekie Koekeloer
- Die wilde ponie
- Egbert se groot vliesbraai
- Edwina se nuwe maat
- Hoe Seppie slak sy huisie gekry het





Lees ook die Ladybird Reeks kindeboeke
Lees ook die GROOTOOG reeks kinderboekies








|