http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
In die jare wat verby is was verskillende leesboekies deur verskillende provinsies gebruik. Meeste onthou nog hul eerste leesboekie van graad een en ook word onthou watter indruk en waarde die leesboekies vandag nog in ons lewens speel. Dit is daarom nie verrassend om te weet dat die leesboekies vandag gesog is en graag deur ouers aangekoop word om hul kinders weer van waarde te wees nie. Daar was verskeie reekse leesboekies soos:
Om meer te lees van ‘n spesifieke reeks Kliek gerus op die reeks naam
Gewilde skoolleesboekies was reeks wat deur die verskeie Onderwys Departemente voorgeskryf was. Die skoolleesboekies sluit die volgende boekies in:
Die skooleesboekies was die grondslag vir hul leesvaardighede vir verskeie van vandag se ouers en dit is daarom nie vestommend dat die skoolleesboekies vandag nog so gewild is nie
Bestel van die reekse by www.lizmar.co.za
|