|
Rillers en grillers, spookstories en ander bangmaakboeke sluit die volgende titels in:
- 16 Desember 1945: Amsterdam – Pieter Stoffberg - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- As dooie poppe dans. (Grillers) R.L. STINE
- Bang, banger, bangste. (Grillers) R.L. STINE
- Beste spookstories van C.J. Langenhoven, 1992 geskryf deur C.J. Langenhoven
- Betowering. Vincent SWART - (Nagmerrie)
- Blindekol – Nini Bennett - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Breindoepa. (Grillers) R.L. STINE
- Broe’, wie spoek soe? – Leonard Koza - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Daar is iets buite - spookstorie deur H.J.G. Groenewald - Uit BRANDWAG
- Daar’s g’n iets soos spoke nie – Helen Brain - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Derde oog - Kas van den Bergh
- Dertien nagmerries - geskryf deur Paul C Venter
- Diagnose - spookstorie deur P.J. van der Watt - Uit BRANDWAG
- Die afkopspook, 1998 en geskryf deur Pete JOHNSON
- Die bewakers. Vincent SWART - (Nagmerrie)
- Die bewonderaar – Danie Botha - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Die bewys van onskuld - spookstorie deur Ann Hite - Uit BRANDWAG
- Die blou gevaar, 1998 (Deel van Monstermaan-reeks) en geskryf deur A Kruger
- Die blou viooltjie - spookstorie deur Lieske - Uit BRANDWAG
- Die dood van Saul - spookstorie deur Izak A. Coetzee - Uit BRANDWAG
- Die flentertjie wit papier – E. Kotze - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Die geheim van Groukatlaagte (Gedaantes en geraamtes) deur Louise Prinsloo
- Die goue streep - ‘n spookstorie, 1984 en geskryf deur Margaret MAHY
- Die haas is uit die hoed (Monstermaan.) deur Henning PAULSEN
- Die huilkamer – Rachelle Greeff - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Die huis oorkant die pad - spookstorie deur Pieter Geldenhuys - Uit BRANDWAG
- Die huis van de Loor - spookstorie deur Marie van de Merwe - Uit BRANDWAG
- Die kortpad, 1994 en geskryf deur Wendy HARTMANN
- Die kranksinnige - spookstorie deur Tienie Botes - Uit BRANDWAG
- Die kuiergas – George Weideman - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Die liefde is dood, lank lewe die liefde! – Johnita le Roux - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Die maraboes – P.J. Haasbroek - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Die mensvreters. Louis VAN NIEKERK (Monstermaan.)
- Die monstermuseum. Louis VAN NIEKERK (Monstermaan.)
- Die mummie. (Grillers) R.L. STINE
- Die nagsuster – Marianna Brandt - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Die Osiris-raaisel. (Gedaantes en geraamtes) deur Louise Prinsloo
- Die poppemeester, 1996 (Deel van Monstermaan-reeks) en geskryf deur A Kruger
- Die rooi vinger - spookstorie deur J.J. van Zyl - Uit BRANDWAG
- Die ryloper van Walvisbaai – Marlene Botha - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Die skat van Spookkoppie, 1991 en geskryf deur B de VILLIERS
- Die speletjie, 1999 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
- Die spook in die huis. James WEBSTER
- Die spook met die goue tand - spookstorie deur Hugo Storm - Uit BRANDWAG
- Die spook van Huisie-alleen deur Lea-Lynn POTGIETER
- Die spookboot van Omdraai verby deur Emily Pieterse
- Die spookhuis - Ladybird (Ek kan beter lees , vlak 3)
- Die spookhuis - SITA
- Die Spookhuis van Dwaalgeeste, 1968 en geskryf deur Nada du TOIT
- Die Spookhuis van Stormberg, 1981 en geskryf deur I.D. Lamprecht
- Die spookjagters - deur Emily Pieterse
- Die spookkar (Grillers) R.L. STINE
- Die spookvrou van Santa Catalina deur Ena Murray
- Die stem in die trommel.(Gedaantes en geraamtes) deur Louise Prinsloo
- Die stem – Ben Viljoen - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Die storm stuur sy wolwe uit – François Bloemhof - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Die swart hond, 1997 en geskryf deur Wendy HARTMANN
- Die tuin waar tyd vergaan het – Frank Roger - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Die verlore legende. (Grillers) R.L. STINE
- Die vrou met die pers oog, 1996 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
- Die waterding, 1997 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
- Die waterskeiding – Esta Steyn - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Die wenende bruid - spookstorie deur Jacques Beaumont - Uit BRANDWAG
- Die wind is ‘n nagdier - spookstorie deur Chris L. Marx - Uit BRANDWAG
- Die wit koei – Petra Müller - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Dirk se versoeking - spookstorie deur Daan Kruger - Uit BRANDWAG
- Donkermaan oor die kasteel. Louis VAN ROOYEN
- Donkerwoud, 1996 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
- Droomdief - Veronique Language
- Droomkamer op Donkerhoek.(Gedaantes en geraamtes) deur Louise Prinsloo
- Droomnet. Vincent SWART - (Nagmerrie)
- Dwalers: verhale oor spoke en ander dwaalgeeste, 1997 en geskryf deur Lindeque de BEER
- Dwalers in die donker. (Snuffelstories.) Allen SHARP
- Eau de Mort de Rot – Helen Brain - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Engel by die vleiland – Petra Müller - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Erfgoed van die duiwel - spookstorie deur Jacomien Smit - Uit BRANDWAG
- Finale toneel - spookstorie deur Johann Jordaan - Uit BRANDWAG
- Gedaantes en geraamtes - Louise Prinsloo
- Geen groter haat - spookstorie deur Gerhard Strydom - Uit BRANDWAG
- Genadendal – Jaco Jacobs - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Graf nommer 18 - spookstorie deur Ben Buys - Uit BRANDWAG
- Hierdie donker veld – Tom Dreyer - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Hy kom om middernag - spookstorie deur Annelie Lamprecht - Uit BRANDWAG
- In die tonnel – Johann van Lill - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- In Ma se stoof – Jan Vermeulen - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Jekyll en Heidi. (Grillers) R.L. STINE
- Juffrou is 'n monster. (Grillers) R.L. STINE
- Kamer 13, 1998 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
- Kiek en koebaai! (Grillers) R.L. STINE
- Kinderspeletjies. Vincent SWART - (Nagmerrie)
- Klou van die ninja. Louis VAN NIEKERK (Monstermaan.)
- Kom ons verdwyn! (Grillers) R.L. STINE
- Koning van die katte: 'n spookstorie, 1984 en geskryf deur P GLADONE
- Kry 'n vlieëkoekie en ander krakerige stories, 1999 en geskryf deur Helen BRAIN
- Kry vir jou, ou Langklou, 2000 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
- Laser spel, 1998 en geskryf deur Mick GOWAR
- Legende van die Spookvrou, 1973 en geskryf deur Wille Martin
- Louisa Margaret, beloved wife of Henry Green Esq. – André le Roux - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Man uit die reën - spookstorie deur Mike Oberholzer - Uit BRANDWAG
- Middernagland, 1996 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
- Monsterbloed. (Grillers) R.L. STINE
- Monsterbloed II. (Grillers) R.L. STINE
- Monsterbloed III. (Grillers) R.L. STINE
- My broer die laksman - spookstorie deur Piet Roodt - Uit BRANDWAG
- ‘n Doodgewone vrou – Marita van der Vyver - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- ‘n Moeder groet – Loreinne Fryer - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- ‘n Wapen vir donker pad - spookstorie deur Marcia Muller - Uit BRANDWAG
- Nag van die mummies. (Grillers) R.L. STINE
- Nagmerrie in groen. (Grillers) R.L. STINE
- Nagtrein - spookstorie deur Stefan M. Allen - Uit BRANDWAG
- Nagstories - spookstories deur Gert Cornelius (skuilnaam van Gert Basson)
- Net die graf sal weet - spookstorie deur Frik Yssel - Uit BRANDWAG
- Onheil in die Ituri - spookstorie deur L. Tomlinson - Uit BRANDWAG
- Oorskiet op die drumpel – Hennie Aucamp - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Oorslaapnag – Engela van Rooyen - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Prins se spook, 1984 en geskryf deur Irma HOLLAND
- Rooi hek – Leon Rousseau - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Rooi soos bloed – Marita van Aswegen - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Sien is glo - spookstorie deur Mitz Malan - Uit BRANDWAG
- Skaduwee op Siwet. (Gedaantes en geraamtes) deur Louise Prinsloo
- Soos grypende hande - spookstorie deur Louw Cordier - Uit BRANDWAG
- Spoke - spookstorie deur James WEBSTER
- Spoke eet nie suurkool nie - spookstorie deur Gina RUCK-PAUQUET
- Spoke en ander bangmakers, 1988 en geskryf deur Johan ALEXANDER
- Spoke en ander gruwelike goed - deur Fanie Viljoen
- Spook van Ribbokrant deur R.H. SUTHERLAND
- Spookhuis, 1983 en geskryf deur K MEIJ
- Spookstorie – Fanie Viljoen - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Stemme in die nag, 1997 en geskryf deur Wendy HARTMANN
- Toe Toorvoet stil geword het – Willemien Brümmer - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Twee spoke, 1984 en geskryf deur C.S. BADENHORST
- Twee stories vir middernag - bangmaakstories deur Kas van den Bergh
- Vampier, 1998 (Deel van Monstermaan-reeks) en geskryf deur A Kruger
- Van spoke gepraat - Charles Fryer
- Videomanie. Vincent SWART - (Nagmerrie)
- Vlieënde enemmel – E.K.M. Dido - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Vonkie en die spook, 1980 en geskryf deur Val BIRO
- Vrees is nie dood - spookstorie deur Andrew McCallaghan - Uit BRANDWAG
- Vrou van die stormnag – Adriaan Snyman - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Waar Bambata dwaal: 'n geskiedenis van spoke. Paul Christoffel VENTER
- Waar ’n mens hoort – Pirow Bekker - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Wat borrel in die pot? Louis VAN NIEKERK (Monstermaan.)
- Wie is ek - spookstorie deur Dirk Swanepoel - Uit BRANDWAG
- Zombies. (Monstermaan.) Hannes SMIT

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmar.co.za


Dwalers Deur Lindeque de Beer saamgestel en uitgegee in 1997
Dwalers is verhale oor spoke en ander dwaalgeeste
Dwaalwoord
Stories oor die bonatuurlike en die skrikwekkende hou ‘n vreemde bekoring in vir baie mense. In hierdie bundel is 34 verhale en artikels versamel oor gru- en onverklaarbare gebeure.
Sommige van die bydraes, soos die van Thys Sadie, is op persoonlike ervaring en waarneming gebaseer. Die meeste vertellinge is egter suiwer fiksie - skeppinge van verbeeldingryke skrywers. Maar feit of verdigsel, geloofwaardig of ongeloofwaardig, hier is vertellinge wat die laataandleser onrustig sal stem.
Wat is verdigsel en wat is feit? Is jy hier waar jy knus sit en lees veilig teen die dwalers van die nag? Wanneer die lig afgeskakel is, bring die duisternis dalk die antwoord.
Spookstories in Dwalers is:
- Spookstories- Willie Loots
- Padvalk - Paul C Venter
- Partyaande - Mauritz Preller
- Kainsteken - Annico van Vuuren
- Sandgathuise - Johan van Lill
- Onsigbare besoekers - Thys Sadie
- Herontmoeting - Johan Steenkamp
- Die begin - Rabie Visser
- Die naald se oog - Peet Venter
- Die ou storie van vossie en die prêm - Gerhard Burger
- Die moorddadige motorspook - Sue van Waart
- Uniondale se spookmeisie - Sue van Waart
- Beeldende kuns - Martin Jansen
- Shongwe se storie - Dolf van Coller
- Doodloopstraat - Mike Oberholzer
- Die dertiende - Johan Lemmer
- Die knip van ‘n oog - Francois Bloemhof
- Nag van die eerste liefde - M.E. Schoeman
- Die hand - Peet Venter
- Die huis van die dowe - Estelle Marais
- Steeds saggies kleppend soos stilte - Tom Gous
- Die lorrie is weg! - Elsie Brown
- Amper volmaak - Chris Kamp
- Die grafskender - Lou Bekker
- Groenvlei - B.F. van Vreeden
- Die tuinroete se Bosspoke - Sue van Waart
- Fancourt se spook - Sue van Waart
- Die babakwela - Sue du Preez
- Derde oog - Kas van den Bergh
- Dwangbuis - Johan Steenkamp
- Skemerkind - Morees Meiring
- Die spook van Tokai - Leandré Hanekom
- Wittebrood - Martin Jansen
- Wolf - Rabie Visser

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmar.co.za


Die goue streep - Spookstorie Geskryf deur Margaret MAHY
Skielik begin die wêreld om Barney rondomtalie. Hy hoor ‘n yl, sangerige gedreun, en toe sien by die spook langs hom in die voetpad. “Barnaby is dood, en ek gaan vreeslik eensaam wees,” sê dit. So verander Barney se lewe in ‘n nagmerrie, want die spook is vasbeslote om hom saam te neem.
Sy familie sien hoe Barney al hoe bleker en stiller word. Almal probeer hom beskerm. Is hy net ‘n doodgewone seuntjie wie se vrese vir hom spoke geword het? Of is hy dalk nog een van die betowerde Scholars met die “goue steep” soos sy wilde grootoom Cole wat kleintyd verdwyn het?
Barney kan dit self nie verstaan nie. Hoekom het die spook juis vir hom uitgekies? “Dis nie vir my wat jy soek nie,” probeer hy hom oortuig maar die spook hou vol: “Jy is die sterkste van ons almal ... Ons hoort bymekaar.”
Barney wil nie meer gaan slaap nie, want hy wil nie al die vreermde dinge sien wat die spook hom wys nie. Hy wil nie meer in die spieël kyk nie, want dan sien hy wilde uiloë na hom terugkyk. Hy wil nie meer na sy familie kyk nie, want dan voel by die wrede oë deur syne na hulle staar. Hy wil ook nie weggaan nie. Hy wil net by Claire en sy pa bly. Hy weet hulle het hom lief. Maar sê nou die spook is sterker as hulle?
Toe kom die telefoonoproep, en toe die besoek . . . En skielik ontdek die hele familie dat hulle mekaar nooit regtig geken het nie en dat hulle eintlik vir mekaar baie kosbaar is.
Die goue streep is in 1982 met die Carnegie-medalje bekroon.


Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmar.co.za


Van spoke gepraat byeengebring deur Charles Fryer
INHOUD
- ‘n Doodgewone vrou – Marita van der Vyver - spookstorie op bl. 9
- Die tuin waar tyd vergaan het – Frank Roger - spookstorie op bl. 20
- Die kuiergas – George Weideman - spookstorie op bl. 27
- Oorslaapnag – Engela van Rooyen - spookstorie op bl. 34
- ‘n Moeder groet – Loreinne Fryer - spookstorie op bl. 45
- Die waterskeiding – Esta Steyn - spookstorie op bl. 52
- Toe Toorvoet stil geword het – Willemien Brümmer - spookstorie op bl. 62
- Louisa Margaret, beloved wife of Henry Green Esq. – André le Roux - spookstorie op bl. 75
- Vrou van die stormnag – Adriaan Snyman - spookstorie op bl. 87
- Die ryloper van Walvisbaai – Marlene Botha - spookstorie op bl. 101
- In die tonnel – Johann van Lill - spookstorie op bl. 107
- Die nagsuster – Marianna Brandt - spookstorie op bl. 111
- Die wit koei – Petra Müller - spookstorie op bl. 120
- Oorskiet op die drumpel – Hennie Aucamp - spookstorie op bl. 130
- Broe’, wie spoek soe? – Leonard Koza - spookstorie op bl. 134
- Daar’s g’n iets soos spoke nie – Helen Brain - spookstorie op bl. 142
- Waar ’n mens hoort – Pirow Bekker - spookstorie op bl. 153
- Die liefde is dood, lank lewe die liefde! – Johnita le Roux 163
- Spookstorie – Fanie Viljoen - spookstorie op bl. 174
- Vlieënde enemmel – E.K.M. Dido - spookstorie op bl. 184
- Genadendal – Jaco Jacobs - spookstorie op bl. 191
- Die bewonderaar – Danie Botha - spookstorie op bl. 196
- Eau de Mort de Rot – Helen Brain - spookstorie op bl. 202
- Die flentertjie wit papier – E. Kotze - spookstorie op bl. 209
- Die maraboes – P.J. Haasbroek - spookstorie op bl. 215
- Die storm stuur sy wolwe uit – François Bloemhof - spookstorie op bl. 225
- Rooi hek – Leon Rousseau - spookstorie op bl. 235
- Blindekol – Nini Bennett - spookstorie op bl. 244
- Rooi soos bloed – Marita van Aswegen - spookstorie op bl. 253
- In Ma se stoof – Jan Vermeulen - spookstorie op bl. 261
- 16 Desember 1945: Amsterdam – Pieter Stoffberg - spookstorie op bl. 272
- Die huilkamer – Rachelle Greeff - spookstorie op bl. 283
- Engel by die vleiland – Petra Müller - spookstorie op bl. 298
- Die stem – Ben Viljoen - spookstorie op bl. 311
- Hierdie donker veld – Tom Dreyer - spookstorie op bl. 321

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmar.co.za


Nagstories Gert Cornelius (skuilnaam van Gert Basson)
Nagstories bied ’n versameling verhale met die lugubere en onverklaarbare as tema. In sy Nagwoord ter inleiding tot die bundel, skryf die bekende verhaleredakteur en skrywer, Mike Oberholzer, onder meer:
Beslis nie jou gewone bangmakers nie. Subtieler, met ’n vreemde, donker bekoring wat van die verhale uitgaan. Hoewel hulle met die bekende donker tematiek van die makabere werk, verras die onderwerpkeuse telkens en die donker in die mens en die donker daarbuite en dwalers en die paranormale wat aangesny word, bly in jou gemoed nahuiwer…
Middernagleesstof vir die waagmoediges.
Inhoud:
- Nagwoord
- Nagblom
- Nagloper
- Nagbesoeker
- Nagsoen
- Nagkluis
- Nagplek
- Naghut
- Nagwolf
- Nagdwaler
- Nagbegin
- Nagfoto


Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmar.co.za

Spoke en ander gruwelike goed Fanie Viljoen kleur illustrasie deur Jenine Henning
Daar is rêrig, êrig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel laat regop staan. Wat jou laat omkyk as jy alleen in die donker loop. En dis hulle wat jou drome kan omtower in ’n nagmerrie!
So sê die skrywer van hierdie lekker boek vol grillerige stories en hy wéét, want hy het al ’n spook gevang. Maar wees gewaarsku – hierdie boek is nie vir sissies nis. So skakel al die ligte in die huis aan, maak seker die vensters is dig toe en al die deure gesluit – eers dan kan jy begin lees.
Inhoud:
- Die mensvreters se begraafplaas
- Die spookperd uit die hel
- Die heks in ons huis
- Die laaste skooldag
- Die hand
- Ek is ‘n vampire
- Hartklop
- Die kat kom terug
- Juffrou Pieternella Poggenpoel se geraamtes tuimel uit die kas
- Bene in die bos
- Bernaldo Bottolini sluk vuur
- Jan met die jas waarin kinders pas
- Die donkerloper
- Spook in die bos
- Die spook wat die beste kook
- Bertha, wiskunde en goed wat mens verloor op treine


Die Spookjagters geskryf deur Emily Pieterse
Paul en Mossie, twee stadskinders, verhuis saam met hul ouers na Paradys, hulle pa se erfplaas in die Bosveld. Hulle maak sommer gou maats met die kinders van die buurplaas, Carmie en Alwyn, wat onderneem om van die twee stadsjapies regte ‘Boslansers’ te maak. Die opgewondenheid oor die nuwe lewe word ongelukkig ietwat gedemp deur gerugte oor spoke in Paradys se familiebegraafplaas. Omdat die kinders vrees dat die stories hul ouers sal laat afsien van hul plan om hulle op die plaas te vestig, besluit hulle om ‘n nag in die begraafplaas deur te bring om die spook te probeer oorreed om tot rus te kom…

Twee stories vir middernag Banmaakstories deur Kas van den Bergh


Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmar.co.za


Spoke en ander bangmakers. geskryf deur Johan Alexander Illustrasies deur Chris Ebersohn
SPOKE EN ANDER BANGMAKERS is nie leesstof vir ’n laatnag alleen nie.
Alhoewel Johan Alexander nie doelbewus probeer om sy lesers bang te maak nie, is die tema van haas elke vertelling van so ’n aard dat die onrus onwillekeurig by die leser posvat. Miskien is dit juis die nugtere wyse waarop hy sy stof aanbied wat mens na die lees maar skugter vir die donker of skielike harde geluide maak.
Kom loop gerus self saam met Johan Alexander die vreemde, soms skrikwekkende wêreld van die Onbekende binne… Waag dit.
- Inleiding
- Die spookleër van Swede
- Die wasbeeld met moord in sy hart
- Die vloek van Yemanja
- Die gees wat vergifnis soek
- Die spookjokkie van Newmarket
- Boodskapper van die dood
- Spoke bo die wolke
- Die moordenaar in sel sewe


Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmar.co.za

Droomdief (Geheime orde no 1) Geskryf deur Veronica Language (skuilnaam van Vincent Swart)
Is daar rêrig goes soos vampiere? wonder sy vir die soveelste keer. En vlermuise wat nesmaak in mense se hare? En weerwolwe wat jou verskeur? Of zombies wat uit grafte opstaan?
Vanaand is die eerste aand wat Karien ‘n lid van die Geheime Orde is. Sy is bewapen met haar Orde-ring en amulet. Sy weet hoe om haarself te beskerm met ‘n mantel van kristallig. Dit is háár verantwoordelikheid om haar maats teen alles wat boos is, te beskerm. Die gedagte hieraan laat die swart nagvoëls in haar maag fladder, want daar is ‘n onheilige vibrasie in die dorp wat dreig om die psigiese balans te versteur. Dit kom uit daardie oulike geskenkwinkeltjie, The Dreamcatcher.
Asof die nie genoeg is nie, is daar nog ‘n hunk wat haar gedagtes deurmekaar krap. ‘n Hunk met ‘n mooi stem wat liedjies skryf oor ‘n meisie wat hom betower.
Te gou word Karien in twee geskeur deur haar nuwe verantwoordelikheid. Daar is die gewone wêreld en dan is daardie psigiese dimensie… En tussen-instaan sy met die besef dat dit moeilik is om rêrig ‘n bewuste lewe te lei…

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmar.co.za



Rillers en grillers en ander bangmaakboeke
- ALEXANDER, Johan. 1988. Spoke en ander bangmakers.
- ALLEN, Stefan M - Nagtrein - spookstorie uit die BRANDWAG
- Aucamp, Hennie - Oorskiet op die drumpel – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- BADENHORST, C.S. 1984. Twee spoke.
- BEAUMONT, Jacques - Die wenende bruid - spookstorie uit die BRANDWAG
- Bekker, Pirow - Waar ’n mens hoort – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Bennett, Nini - Blindekol – spookstorie op uit “Van spoke gepraat”
- BIRO, Val. 1980. Vonkie en die spook.
- BLOEMHOF, Francois. 1999. Die speletjie.- Rillers
- BLOEMHOF, Francois. 1996. Die vrou met die pers oog. - Rillers
- BLOEMHOF, Francois. 1997. Die waterding. - Rillers
- BLOEMHOF, Francois. 1996. Donkerwoud. - Rillers
- BLOEMHOF, Francois. 1998. Kamer 13 - Rillers
- BLOEMHOF, François. 2000. Kry vir jou, ou Langklou - Rillers
- BLOEMHOF, Francois. 1996. Middernagland.- Rillers
- BLOEMHOF, François - Die storm stuur sy wolwe uit – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Botes, Tienie - Die kranksinnige - spookstorie uit die BRANDWAG
- Botha, Danie - Die bewonderaar – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Botha, Marlene - Die ryloper van Walvisbaai – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- BRAIN, Helen - 1999. Kry 'n vlieëkoekie en ander krakerige stories
- BRAIN, Helen - Daar’s g’n iets soos spoke nie – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- BRAIN, Helen - Eau de Mort de Rot – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Brandt, Marianna - Die nagsuster – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Brümmer, Willemien - Toe Toorvoet stil geword het – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- BUYS, Ben - Graf nommer 18 - spookstorie uit die BRANDWAG
- COETZEE, Izak A. - Die dood van Saul - spookstorie uit die BRANDWAG
- CORDIER, Louw - Soos grypende hande - spookstorie uit die BRANDWAG
- CORNELIUS, Gert - Nagstories
- DE BEER, Lindeque. 1997. Dwalers: verhale oor spoke en ander dwaalgeeste.
- DE VILLIERS, B. 1991. Die skat van Spookkoppie.
- Dido, E.K.M. - Vlieënde enemmel – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Dreyer, Tom - Hierdie donker veld – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- DU TOIT, Nada. 1968. Die Spookhuis van Dwaalgeeste
- Fryer, Charles - Van spoke gepraat
- Fryer, Loreinne - ‘n Moeder groet – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- GELDENHUYS, Pieter - Die huis oorkant die pad - spookstorie uit die BRANDWAG
- GLADONE, P. 1984. Koning van die katte: 'n spookstorie.
- GOWAR, Mick. 1998. Laser spel.
- Greeff, Rachelle - Die huilkamer – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Groenewald, H.J.G. - Daar is iets buite - spookstorie uit die BRANDWAG
- Haasbroek, P.J. - Die maraboes – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- HARTMANN, Wendy. 1994. Die kortpad.
- HARTMANN, Wendy. 1997. Die swart hond.
- HARTMANN, Wendy. 1997. Stemme in die nag.
- Hite, Ann - Die bewys van onskuld - spookstorie uit die BRANDWAG
- HOLLAND, Irma. 1984. Prins se spook.
- Jacobs, Jaco - Genadendal – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- JOHNSON, Pete. 1998. Die afkopspook.
- Jordaan, Johann - Finale toneel - spookstorie uit die BRANDWAG
- Kotze, E. - Die flentertjie wit papier – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Koza, Leonard - Broe’, wie spoek soe? – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- KRUGER, A. 1996. Die poppemeester.(Monstermaan-reeks.)
- KRUGER, A. 1998. Die blou gevaar. (Monstermaan-reeks.)
- KRUGER, A. 1998. Vampier. (Monstermaan-reeks.)
- Kruger, Daan - Dirk se versoeking - spookstorie uit die BRANDWAG
- LAMPRECHT, Annelie - Hy kom om middernag - spookstorie uit die BRANDWAG
- LAMPRECHT I.D. 1981. Die Spookhuis van Stormberg
- LANGENHOVEN, C.J. 1992. Beste spookstories van C.J. Langenhoven.
- Language, Veronica - Droomdief (Geheime orde 1)
- le Roux , André - Louisa Margaret, beloved wife of Henry Green Esq. – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- le Roux, Johnita - Die liefde is dood, lank lewe die liefde! – uit “Van spoke gepraat”
- Lieske - Die blou viooltjie - spookstorie uit die BRANDWAG
- McCallaghan, Andrew - Vrees is nie dood - spookstorie uit die BRANDWAG
- MAHY, Margaret. 1984. Die goue streep - ‘n spookstorie
- MALAN, Mitz - Sien is glo - spookstorie uit die BRANDWAG
- MARTIN Wille. 1973. Legende van die Spookvrou
- MARX, Chris L - Die wind is ‘n nagdier - spookstorie uit die BRANDWAG
- MEIJ, K. 1983. Spookhuis.
- Muller, Marcia - ‘n Wapen vir donker pad - spookstorie uit die BRANDWAG
- Müller, Petra - Die wit koei – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Müller, Petra - Engel by die vleiland – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Oberholzer, Mike - Man uit die reën - spookstorie uit die BRANDWAG
- PAULSEN, Henning. 1997. Die haas is uit die hoed. (Monstermaan-reeks.)
- Pieterse, Emily - Die Spookjagters
- Pieterse, Emily - Die spookboot van Omdraai verby
- POTGIETER, Lea-Lynn. 1994. Die spook van Huisie-alleen.
- PRINSLOO, Louise. 1995. Die geheim van Groukatlaagte. (Gedaantes en geraamtes reeks.)
- PRINSLOO, Louise. 1995. Die stem in die trommel. (Gedaantes en geraamtes reeks)
- PRINSLOO, Louise. 1996. Droomkamer op Donkerhoek. (Gedaantes en geraamtes reeks.)
- PRINSLOO, Louise. 1996. Skaduwee op Siwet. (Gedaantes en geraamtes reeks.)
- PRINSLOO, Louise. 1997. Die osiris-raaisel. (Gedaantes en geraamtes reeks.)
- Roger, Frank - Die tuin waar tyd vergaan het – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Roodt, Piet - My broer die laksman - spookstorie uit die BRANDWAG
- Rousseau, Leon - Rooi hek – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- RUCK-PAUQUET, Gina. 1975. Spoke eet nie suurkool nie.
- SHARP, Allen. !993. Dwalers in die donker. (Snuffelstories.)
- SMIT, Hannes. 1999. Zombies.(Monstermaan-reeks.)
- Smit, Jacomien - Erfgoed van die duiwel - spookstorie uit die BRANDWAG
- Snyman, Adriaan - Vrou van die stormnag – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Steyn, Esta - Die waterskeiding – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- STINE, R.L. 1999. As dooie poppe dans. (Grillers.)
- STINE, R.L. 1999. Bang, banger, bangste. (Grillers.)
- STINE, R.L. 1999. Breindoepa. (Grillers.)
- STINE, R.L. 1998. Die mummie. (Grillers.)
- STINE, R.L. 1999. Die spookkar. (Grillers.)
- STINE, R.L. 1998. Die verlore legende. (Grillers.)
- STINE, R.L. 1999. Jekyll en Heidi. (Grillers.)
- STINE, R.L. 1998. Juffrou is 'n monster. (Grillers.)
- STINE, R.L. 1998. Kiek en koebaai! (Grillers.)
- STINE, R.L. 1998. Kom ons verdwyn! (Grillers.)
- STINE, R.L. 1998. Monsterbloed. (Grillers.)
- STINE, R.L. 1998. Monsterbloed II. (Grillers.)
- STINE, R.L. 1999. Monsterbloed III. (Grillers.)
- STINE, R.L. 1998. Nag van die mummies. (Grillers.)
- STINE, R.L. 1998. Nagmerrie in groen. (Grillers.)
- Stoffberg, Pieter - 16 Desember 1945: Amsterdam – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Storm, Hugo - Die spook met die goue tand - spookstorie uit die BRANDWAG
- STRYDOM, Gerhard - Geen groter haat - spookstorie uit die BRANDWAG
- SUTHERLAND, R.H. 1977. Spook van Ribbokrant.
- Swanepoel, Dirk - Wie is ek - spookstorie uit die BRANDWAG
- SWART, Vincent. 1995. Videomanie. (Nagmerrie.)
- SWART, Vincent. 1996. Betowering. (Nagmerrie.)
- SWART, Vincent. 1996. Kinderspeletjies.(Nagmerrie.)
- SWART, Vincent. 1997. Die bewakers. (Nagmerrie.)
- SWART, Vincent. 1997. Droomnet. (Nagmerrie.)
- Tomlinson, L. - Onheil in die Ituri - spookstorie uit die BRANDWAG
- van Aswegen, Marita - Rooi soos bloed – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- van de Merwe, Marie - Die huis van de Loor - spookstorie uit die BRANDWAG
- van den Bergh, Kas - Derde oog
- van den Bergh, Kas - Twee stories vir middernag
- van der Vyver, Marita - ‘n Doodgewone vrou – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- van der WATT, P.J. - Diagnose - spookstorie uit die BRANDWAG
- van Lill, Johann - In die tonnel – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- VAN NIEKERK, Louis. 1995. Wat borrel in die pot? (Monstermaan.)
- VAN NIEKERK, Louis. 1996. Die mensvreters. (Monstermaan.)
- VAN NIEKERK, Louis. 1996. Klou van die ninja. (Monstermaan.)
- VAN NIEKERK, Louis. 1997. Die monstermuseum. (Monstermaan.)
- VAN ROOYEN, Louis. 1992. Donkermaan oor die kasteel.
- van Rooyen, Engela - Oorslaapnag – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- van Zyl, J.J. - Die rooi vinger - spookstorie uit die BRANDWAG
- VENTER, Paul Christoffel. 1991. Waar Bambata dwaal: 'n geskiedenis van spoke.
- VENTER, Paul Christoffel - Dertien nagmerries
- Vermeulen, Jan - In Ma se stoof – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Viljoen, Ben - Die stem – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Viljoen, Fanie - Spookstorie – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- Viljoen, Fanie - Spoke en ander gruwelike goed
- WEBSTER, James. 1982. Die spook in die huis.
- WEBSTER, James. 1982. Spoke.
- Weideman, George - Die kuiergas – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
- YSSEL, Frik - Net die graf sal weet - spookstorie uit die BRANDWAG



Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmar.co.za


Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmar.co.za

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmar.co.za

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmar.co.za
|