|
Ons het almal daarmee grootgeword - sprokies. Verskeie skrywers soos die Hans Christian Anderson en die Grimm broers en natuurlik ook ander het saans vir die drome gesorg met hul kindersprokies. Hier volg ‘n paar van die omnibusse wat van die sprokies vervat:
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za


My eie storie-omnibus oorvertel deur Jean van Velden illustrasies deur Eric Kinciad (uitgegee deur Human en Rousseau 1982)
Sprokies in die omnibus is:
- Die dansende skoene
- Die draak van Duindorp
- Die sprinkel-seekoei
- Towenaar toring
- Eddie se taak
- Freddie padda
- Dawid die draak
- Gertjie gemmerkat speel lekker
- Die huis wat Jan gebou het
- Bommelheks
- Die pommelman-ruimteskip
- Die breikabouters
- Goud
- Gommelheks
- Doedoe,Dommel en Dut
- Towenaar Flinkdink
- Grom die reus
- Die towerkamme
- Die prinses en die sambreël
- Sing-Lo en die draak
- My hanswors
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za




My eerste sprokiesboek oorvertel deur Hettie Hauman (uitgegee deur Human en Rousseau 1985)
Sprokies in die omnibus is:
- Die rottevanger van Hameln
- Aspoestertjie
- Hansie en Grietjie
- Doringrosie
- Die gestewelde kat
- Klein duimpie
- Die lelike eendjie
- Rooikappie
- Sneeuwitjie en die sewe dwergies
- Goue lokkies en die drie bere
- Die meerminnetjie
- Jan en die boontjierank

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za



My eerste sprokieboek Fantasi (hardeband boek met 6 stories)
Sprokies in die omnibus is:
- Die lelike eendjie
- Die keiser se nuwe klere
- Die prinses en die ertjie
- Die klein olifantjie
- Hansie en Grietjie
- Rooikappie


Sprankel sprokies
Oorspronklik in Engels uitgegee as Wonderful Fairy Stories, 1981 deur Hamlyn Publishing die Afrikaanse weergawe war ook in 1981 uitgegee deur Tafelberg-uitgewers. 157 bladsye se heerlike leesgenot. Die strories is verwerk deur inda Rode. Illustrasies deur Beverlie Manson
Sprokies in die omnibus is:
- Die keiser se klere
- Witrosie en Rooirosie
- Hansie en Grietjie
- Repelsteeltjie
- Die lelike eendjie
- Die drie bere
- Die klein denneboompie
- Doringrosie
- Aspoestertjie
- Die goue gans
- Jan en die boontjierank
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za



My mooiste sprokies van moeder gans

Sprokies in die omnibus is:
- Die skone slaapster
- Rooikappie
- Bloubaard
- Die gestewelde kat
- Die fee
- Aspoestertjie
- Riek-met-die-krulletjie
- Klein duimpie
- Giselda
- Die verspotte wense
- Prinses donkievel
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za



Avonture op die plaas Geskryf deur Isabella Camino en Delphie Lacharron en uitgegee deur Hemma. Afrikaanse weergawe deur Leserskring.
Broer Frans se plaas lê lekker knus langs ‘n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvollle illustrasies deur Isabella Camino van al die diere se avonture.
Inhoud
- Eddie se avontuur
- Erik die muis
- Hansie leer vlieg
- ‘n Mooi winter op die plaas
- Boel en Dolla
- Ses stoute klein varkies
- Indringer op die plaas.

My eerste groot storieboek Richard Bamberger Eerste uitgawe was in 1982
Die boek is eervol vermeld deur die beoordelaars van die Oostenrykse staatprys vir kinderboeke, terwyl Eanuela Wallenta se tekeninge met die staatsprys vir die Beste illustrasies in ‘n kinderboek, bekroon is.
Hierdie volg net sommige van die 68 stories in die boek
- Rape uittrek
- Eendjie se reis
- Die storie van die vyf tone
- Die drie vartjies
- Die sterredaalders
- Die vyf in die handskoen
- Die soet pap
- Sprokie van die Dik, Vet pannekoek
- Die pop in die gras
- Luisie en Vlooitjie
- Die drie skoenlappers
- Die storie van vyf vingers
- Die slegte spul
- Waarom beer ‘n stomp stert het
- Katjan Kotjan
- Die sprokie van Luilekkerland
- Haantjie en Hennetjie in die neutedoos
- Van die muise, die voëltjie en die braaiworsie
- Die kroonadder
- Strooihalm, vuurkool en boontjie
- Doringrosie
- Die neutetakkie
- Die man wat tuis gebly het
- Die wolf en die sewe bokkies
- Die towerperdjie
- Die skaapwagter en die dwerg
- Die drie bokke stormwind
- Jakkals word skaapwagter
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za


My tweede groot storiesboek Richard Bamberger Eerste uitgawe was in 1982
My tweede groot storieboek is – net soos My eerste groot storieboek – ’n ryk skatkis vol kleuterverhale. Uit die interessante erfenis van volksvertellings van oor die hele wêreld heen het professor Richard Bamberger weereens met die grootste sorg ou bekende en immer gewilde stories soos Sneeuwitjie, Aspoestertjie en Die gestewelde kat gekies, maar ook wonderlike opwindende en minder bekende verhale soos Die vyf Li-broers en Die towerperd.
Die agt-en-veertig verhale in My tweede groot storieboek is uiters geskik om aan kleintjies voorgelees, of self deur hulle gelees te word.
Raponsel Grimm Die ou vrou in die bos Grimm Oda en die slang Bechstein Jorinda en Joringel Grimm Die helfte van alles Haltrich Die wensringetjie Volkmann-Leander Simeli-berg Grimm Die smous Tirool Die goue vissie Schaffgotsch Meneer Geld en Mevrou Geluk Spanje Die jakkals en die kat Grimm Die spekskiet-kompetisie Haltrich Ou Sultan Grimm Die kleremaker en die skat Switserland Die boer en die duiwel Grimm Die eselprins Grimm Die kristalballetjie Grimm Die goue gans Grimm Jan en die boontjie rank Engeland Ek self Engeland Die slim skaapwagtertjie Grimm Die skelm dansskoentjies Grimm Die towenaar en sy leerjonge Pole Die ondergrondse prinsessie Griekeland Die towermeultjie Noorweë Vingerhoedjie Ierland Die maande Italië Koning Goudhaar Bechstein Liefstemooi Bechstein Die huisie in die bos Grimm Sneeuwitjie Grimm Aspoestertjie Grimm Hans Grootgeluk Grimm Geluk en Ongeluk Spanje Tafeltjie-dek-jou, goud-eseltjie en die knuppel-uit-die-sak Grimm Die sprokie van Slimjan Brentano Die vlieënde koffer Andersen Ses kom goed oor die weg Grimm Die haan met die steen Italië Vyf uit een dop Andersen Die meisie met die vuurhoutjies Andersen Die sonsambreel Ferra-Mikura Die towerperd (1001 Nagte) Stiefmoedertjie Blunck Die vyf Li-broers China Die verhaal van kalief Ooievaar Hauff Die gestewelde kat Frankryk Die prinses en die varkoppasser Andersen
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za


Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za



My groot-groot STORIEBOEK Richard Bamburger Vertalings deur Alba Bouwer en Linda rodeEerste gesamentlike uitgawe was in 1987
My groot-groot storieboek is ’n ryk skatkis vol kleuterverhale, geskik om aan die kleintjies voor te lees of om self gelees te word deur die wat kan.
Die 115 verhale is ’n keuse uit die duisende volksvertellings van oor die hele wêreld heen. Sommige van die verhale, soos die immer gewilde Sneeuwitjie en Aspoestertjie, sal die kinders reeds ken, maar dis dié verhale waarvan hulle nooit genoeg kan hê nie.
Verhale soos “Die towerperd” en “Die vyf Li-broers” sal vir die Suid-Afrikaanse kind heeltemal nuut wees en ’n opwindende leeservaring bied.
MY EERSTE GROOT STORIEBOEK Rape uittrek Eendjie se reis Die storie van die vyf tone Die drie varkies Die sterredaalders Die vyf in die handskoen Die soet pap Sprokie van die dik, vet pannekoek Die pop in die gras Luisie en Vlooitjie Die drie skoenlappers Die storie van die vyf vingers Die slegte spul Waarom Beer ’n stompstert het Katjan Kotjan Die sprokie van Luilekkerland Haantjie en Hennetjie in die neutebos Van die muisie, die voëltjie en die braaiworsie Die kroonadder Strooihalm, vuurkool en boontjie Doringrosie Die neutetakkie Die man wat tuisgebly het Die wolf en die sewe bokkies Die towerperdjie Die skaapwagter en die dwerg Die drie bokke Stormwind Jakkals word skaapwagter Die haan van die buurman en die hen van die buurvrou Die jakkals en die ganse Die Bremense stadsmusikante Van die koningsdogter wat alles in die ryk gesien het Die koningsdogter in die vlammekasteel Die byekoningin Die katjie en die breinaalde Die swanemeisie Die reus en die snyer Die koringkorrel Die dankbare slang Rooikappietjie Die ou towenaar en die kinders Die drie vere Die arme Hans en die kat Die neutekraker Die jakkals en die slak Die jakkals en die ystervark Die wolf en die jakkals Die slim kapokvoëltjie en die jakkals Die kabouters Die bruilof van die jakkalswyfie Mevrou Jakkals en die ooievaar Van Sonnekind Die berketak Die duiwel en die naaister Geswind-soos-die-wind, Pak-beet en Ystervas Die sewe rawe Jonker Spoghans Die glasfontein Vrou Holle Repelsteeltjie Gouddogtertjie Die haar van die skoonheid van die aarde Die man in die maan Die wilde swane Die kattekoning Die prinses op die ertjie Die klein Holleman
MY TWEEDE GROOT STORIEBOEK Raponsel Die ou vrou in die bos Oda en die slang Jorinda en Joringel Die helfte van alles Die wensringetjie Simeli-berg Die smous Die goue vissie Meneer Geld en Mevrou Geluk Die jakkals en die kat Die spekskiet-kompetisie Ou Sultan Die kleremaker en die skat Die boer en die duiwel Die eselprins Die kristalballetjie Die goue gans Jan en die boontjierank Ek self Die slim skaapwagtertjie Die skelm dansskoentjies Die towenaar en sy leerjonge Die ondergrondse prinsessie Die towermeultjie Vingerhoedjie Die maande Koning Goudhaar Liefstemooi Die huisie in die bos Sneeuwitjie Aspoestertjie Hans Grootgeluk Geluk en Ongeluk Tafeltjie-dek-jou, goud-eseltjie en die knuppel-uit-die-sak Die sprokie van Slimjan Die vlieënde koffer Ses kom goed oor die weg Die haan met die steen Vyf uit een dop Die meisie met die vuurhoutjies Die sonsambreel Die towerperd Stiefmoedertjie Die vyf Li-broers Die verhaal van kalief Ooievaar Die gestewelde kat Die prinses en die varkoppasser

‘n Reis deur Sprokiesland Oorvertel deur Hester Waher Volkleur illustrasis deur L. Crismer en J.-L Macias S.
Die agt sprokies in hierdie kleurvolle boek is gunstelinge wat die toets van die tyd deurstaan en altyd gewild sal bly. Hulle is in keurige, maklike verstaanbare Afrikaans oorvertel en ideaal vir voorlees met slaaptyd, maar ouer kinders wat al self kan lees, sal net soveel plesier aan die versameling hê.
Met hierdie bundel kan die kleingoed saans bed toe gelok word, maar hulle kan terselfdertyd ‘n reis deur Sprokiesland onderneem! Dit is ‘n boek vir lees - en keer op keer weer lees.
In hierdie boek maak ons kennis met die volgende sprokies:
- Aspoestertjie
- Skoonlief en ondier
- Die ganswagter by die bergpoel
- Rooikappie
- Die gestewelde kat
- Gouelokkies en die drie bere
- Duimelize
- Sneeuwitjie en die sewe dwergies

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za



AANDSTORIES VIR KLEUTERS
AANDSTORIES VIR KLEUTERS is propvol van die wêreld se bekendste en gewildste sprokies en verhale, en is ideaal vir voorlees met slaaptyd, maar ouer kinders wat al self kan lees, sal net soveel plesier aan die versameling hê. Benewens veertien kleuterrympies, bevat hierdie bundel die immergewilde Rooikappie, Klein Duimpie, Gouelokkies en die Drie Beertjies, Jan en die Boontjierank, Aspoestertjie, Heidi, Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies, Die Lelike Eendjie en Die Skone Slaapster.
Die stories word in keurige, maklik verstaanbare taal aangebied, en mooi volkleurillustrasies helder elke blad op. Sedert die eerste Afrikaanse uitgawe in 1970, is AANDSTORIES VIR KLEUTERS reeds nege keer herdruk — in totaal nagenoeg 107 000 eksemplare.
Stories in die omnibus is:
- Die Skone Slaapster
- Kleuterrympies
- Die Lelike Eendjie
- Kleuterrympies
- Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies
- Heidi
- Kleuterrympies
- Aspoestertjie
- Jan en die Boontjierank
- Gouelokkies en die Drie Beertjies
- Kleuterrympies
- Klein Duimpie
- Rooikappie

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za


Grimm Sprokie-skatkis Illustrasies deur Alexander Koshkin Uitgegee deur Harmoni
Sprokies in die skatkis-omnibus is :
- Rooikappie
- Kleinboet en Kleinsus
- Wolf en die sewe bokkies
- Hansie en Grietjie
- Bremen se musikante
- Rosiewit en Rosierooi
- Stommerik en die goue gans
- Sneeuwitjie
- Jorinda en Joringel
- Raponsie
- Die duiwel se drie goue hare
- Die paddaprins
- Die ses dienaars
- Die ganswagtertjie
- Die stukkende dansskoentjies
- Die dapper klein kleremakertjie
- Die spinwiel, die weefspoel en die naald
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za


Sprokies vir Kleuters Eerste Afrikaanse uitgawe in 1979 en ‘n tweede uitgawe in 2003 Illustrasies deur Tony Wolf Afrikaanse uitgawe deur Human & Rousseau In Afrikaanse vertaal deur Gretha Vosloo
Sprokies in die boek is:
- Die Lelike Eendjie
- Hansie en Grietjie
- Jan en die Boontjierank
- Die Keiser se Nuwe Klere
- Pinnochio
- Die Goue Gans
- Repelsteeltjie

Stories vir elke aand
Hierdie bekoorlike versameling stories word op aantreklike en verbeeldingryke wyse aangebied as slaaptyd-leesstof vir elke aand van die jaar vir kinders van vier tot sewe jaar oud. Al die ou gunstelinge van die Grimm broers, Hans Christian Andersen en andere verskyn hierin, maar die meerderheid is nuut vir beide kinders en ouers.
Deugsame jonger seuns en stiefdogters, minsame en gemene, hubare prinsesse, gierige en weldadige konings, dwase koopmanne en wyse dwase, dierlike en menslike bedrieërs – almal verskyn in hierdie verhale. Daar is romantiese stories, avontuurverhale, fantasieë en fabels – maar mees sonderling omtrent die versameling is seker die aantal kostelik snaakse stories, waarin die held iets geheel en al volksverhale sal veral belangstel in baie van die stories, terwyl andere weer die gladde patina besit van ou geldstukke wat vaan geslag tot geslag oorgelewer is. Hier is ’n boek wat ouers sal geniet en wat kinders lank sal onthou.
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za


Die versamelde sprokies van Anderson Deel 1 Duimelize
Vir die eerste keer verskyn die onsterflike sprokies van Hans Christian Andersen nou volledig in Afrikaans vertaal. Tesame met die sprokies van die broers Grimm, wat by dieselfde uitgewers in Afrikaans verskyn het, vorm hulle stellig een van die grootste kultuurskatte van die Westerse wêreld. Vir die eerste keer word sprokies aan kinders vertel in ’n styl wat hulle dwing om te luister na verhale vir groot en klein: die oorwinning van die goeie en dappere oor die bose soos net ’n kinderlik-gelowige hart dit kon aanvoel. Maar daarby staan die volwassene dikwels verbaas oor Andersen se fyn ironie, sy warme humor en die fynberekende naïwiteit van sy verhale.
Die opvoedende waarde van hierdie meesterlik vertelde verhale kan skaars oorskat word; dit is ’n deel van ons kultuurskat waarmee elke kind en volwassene vertroud behoort te wees. Die klokheldere vertaling uit die oorspronklike Deens is deur Marié Opperman. Ook wat sy illustrasies betref, is hierdie stel boeke outentiek: dit bevat dieselfde tekening – deur Vilhelm Pedersen, Lorenz Frölich en Herluf Jensenius – wat in die oorspronklike negentiende-eeuse uitgawe verskyn het.
Die lewensverhaal van Hans Christian Andersen klonk soos een van sy eie sprokies. As verflenterde seuntjie moes hy eendag van ’n fortuinvertelster verneem: “Jou vaderstad, Odense, sal nog eendag geëer word om jou ontwil.” Hoe kon dit moontlik wees? Hy, die seun van ’n arm skoenmaker wat skaars sy gesin in ’n eenvertrekwoninkie aan die lewe kon hou; hy wat al op elfjarige ouderdom die skool moes verlaat ná sy vader se dood…
Maar die arm seun uit Odense word toneelspeler in Kopenhagen en verwerf die guns van koning Frederik VI en ander vooraanstaandes wat vir sy verder opvoeding betaal. Hy kry selfs heelwat erkenning as skrywer.
Tussen sy ander skryfwerk deur vind hy tyd om sy sprokies neer te skryf. Maar dit trek aanvanklik min aandag en in sy lewe ervaar Hans Christian Andersen min roem daarvan. Vandag is sy “ernstige” werk feitlik vergete; vir sy sprokies sal die skoenmakerseun uit Odense egter onthou word.
Die omnibus sluit sprokies in :
- Die Tonteldoos
- Klein Claus en Groot Claus
- Die Prinses op die Ertjie
- Klein Ida se Blomme
- Duimelize
- Die Onnutsige Seun
- Die Reisgenoot
- Die Meerminnetjie
- Die Keiser se Nuwe Klere
- Die Oorskoene van Geluk
- Die Kamille
- Die Standvastige Bliksoldaatjie
- Die Wilde Swane
- Die Paradystuin

Die versamelde sprokies van Anderson Deel 2 Die lelike eendjie en ander sprokies
Die omnibus sluit sprokies in :
- Die Vlieënde Koffer
- Die Ooievaars
- Die Metaalvarkie
- Die Verbond van Vriendskap
- ’n Roos van Homeros se Graf
- Klaas Vakie
- Die Rooselfie
- Die Varkwagtertjie
- Die Bokwiet
- Die Engel
- Die Nagtegaal
- Die Minnaars
- Die Lelike Eendjie
- Die Sparboom
- Die Sneeukoningin
- Die Vliermoeder
- Die Stopnaald
- Die Klok
- Ouma
- Die Elweheuwel
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za


Die versamelde sprokies van Anderson Deel 3 Holger die Deen en ander sprokies
Die omnibus sluit sprokies in :
- Die Ou Straatlantern
- Die Springkêrels
- Die Herderin en die Skoorsteenveër
- Holger die Deen
- Die Meisie met die Swawelhoutjies
- ’n Toneel van die Vestingwal af
- Van ’n Venster in Vartou af
- Die Rooi Skoene
- Die Buurgesinne
- Klein Tuk
- Die Skaduwee
- Die Ou Huis
- Die Waterdruppel
- Die Gelukkige Familie
- Die Verhaal van ’n Moeder
- Die Halsboordjie
- Die Vlas
- Die Feniksvoël
- ’n Verhaal
- Die Stom Boek
- Daar Is verskil
- Die ou Grafsteen
- Die Wêreld se Mooiste Roos
- Die Jaar se Verhaal
- Op die Jongste Dag
- Dis die Reine Waarheid!
- Die Swaannes
- ’n Goeie Humeur
- Harteleed
- Elke Ding op Sy Regte Plek
- Die Kabouter by die Kruidenier
- Oor Duisende Jare
- Onder die Wilgerboom
- Vyf uit Een Ertjiedop
- ’n Blaar uit die Hemel
- Sy Het Nie Gedeug Nie
- Die Laaste Pêrel
- Twee Juffers
- Die Uiteinde van die See
- Die Spaarvarkie
- Ib en Klein Christine
- Lomp Hans
- Die Doringpad van Eer
- Die Jodinnetjie
- Die Bottelnek

Die versamelde sprokies van Anderson Deel 4 Die wind vertel en ander sprokies
Die omnibus sluit sprokies in :
- Die Steen van die Wyse
- Sop van ’n Worspen
- Prenteboek sonder Prente
- Die Pepergesel se Nagmus
- Iets
- Die Ou Eikeboom se Laaste Droom
- Die ABC-Boek
- Die Moeraskoning se Dogter
- Die Naellopers
- Die Klokkediep
- Die Bose Vors
- Die Wind Vertel van Waledam Daae en Sy Dogters
- Die Meisie Wat op die Brood Getrap Het
- Toringwater Ole
- Anne Lisbeth
- Kinderpraatjies
- ’n Stuk Pêrelsnoer
- Pen en Inkpot

Die versamelde sprokies van Anderson Deel 5 Die Biskop van Borglum en ander sprokies
Die omnibus sluit sprokies in :
- Die Kind in die Graf
- Die Werfhaan en die Weerhaan
- “Pragtig”
- ’n Verhaal uit die Duine
- Die Marionettespeler
- Twee Broers
- Die Ou Kerkklok
- Twaalfmet die Pos
- Die Miskruier
- Wat Vader Doen, Is Altyd Reg
- Die Sneeupop
- In die Eendehok
- Die Nuwe Eeu se Muse
- Die Ysjonkvrou
- Die Skoenlapper
- Die Psige
- Die Slak en die Rooshaag
- Die Dwalliggies Is in die Stad, Sê die Moerasvrou
- Die Windmeul
- Die Silwerskilling
- Die Biskop van Börglum en Sy Bloedverwante
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za


Die versamelde sprokies van Anderson Deel 6 Die skurwepadda en ander sprokies
Die omnibus sluit sprokies in :
- In die Kinderkamer
- Goudskat
- Die Storm Verhang die Bordjies
- Die Teepot
- Die Voël van die Volkslied
- Die Klein Groenetjies
- Die Kabouter en die Madam
- Peiter, Peter en Peer
- Verberg Is Nie Vergeet Nie
- Die Portier se Seun
- Trekdag
- Die Sneeuklokkie
- Tante
- Die Skurwepadda
- Peetoom se Prenteboek
- Die Voddens
- Waenö en Glaenö
- Wie Was die Gelukkigste?
- Die Driade
- Hoender-Grethe se Familie
- Wat die Distel Beleef Het
- Wat Jy Kan Versin
- Geluk Kan in ’n Stokkie Lê
- Die Komeet
- Die Weeksdae
- Sonskynverhale
- Oupa-grootjie
- Die Kerse

Die versamelde sprokies van Anderson Deel 7 Tante tandpyn en ander sprokies
Die omnibus sluit sprokies in :
- Die Ongelooflikste
- Wat die Hele Familie Gesê Het
- “Dans Nou, Dans Nou Poppie Myn!”
- “Vra die Smousvroutjie Maar!”
- Die Groot Seeslang
- Die Tuinier en Sy Heerskap
- Die Vlooi en die Professor
- Wat Ou Johanne Vertel Het
- Die Poortsleutel
- Die Lamme
- Tante Tandpyn
- Die Ou God Leef Nog
- Die Talisman
- Na Jou Verwys die Fabel
- Kwaak!
- Die Skoonskrywer
- Die Troefkaarte
- Peer Geluk
- Die Gesonke Klooster
Kort Biografie en Album
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

|