|
Stella Blakemore het onder verskeie skuilname geskryf en was verantwoordelik vir onder andere Die Maasdorp-reeks asook die Keurboslaan-reeks.
Maasdorp-reeks (1965 uitgawe) 1. Meisies van Maasdorp 2. Die jongste meisie van Maasdorpskool 3. Kobie regeer 4. Kobie en die wonderkind 5. Allegra op Maasdorp 6. Maasdorp se drie musketiers 7. Maasdorp se nuwe onderwyser 8. Hoofmeisie Kobie 9. Kobie gaan verder 10. Juffrou Kobie 11. Jongspan op Maasdorp 12. Niggies op Maasdorp 13. Maasdorp se redaktrises 14. Maters op Maasdorp 15. Maltrappe op Maasdorp 16. Nukke op Maasdorp 17. Ontgroening op Maasdorp 18. Lalage op Maasdorp
Maasdorp-reeks (1980 uitgawe) 1. Meisies van Maasdorp 2. Die jongste meisie van Maasdorpskool 3. Kobie regeer 4. Kobie en die wonderkind 5. Allegra op Maasdorp 6. Maasdorp se drie musketiers 7. Maasdorp se nuwe onderwyser 8. Hoofmeisie Kobie 9. Kobie gaan verder 10. Juffrou Kobie 11. Ontgroening op Maasdorp 12. Lalage op Maasdorp

Keurboslaan-reeks - geskryf as Theunis Krogh
Die boeke was in die 1940’ en 1950’s deur J.L van Schaik uitgegee. Hier is die lys van die Keurboslaan en hoe die dele op mekaar volg:
- Jong Doktor Serfontein (Theunis Krogh)
- Keurboslaan se eerste Kaptein (Theunis Krogh)
- Keurboslaan se struikrower (Theunis Krogh)
- Die Hoof van Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Keurboslaan se peetvaders (Theunis Krogh)
- Avonture op Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Twee nuwe seuns op Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Die kroon van Keurboslaan - 1944 (Theunis Krogh)
- Spanning op Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Raaisels op Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Moleste op Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Die skool (Keurboslaan) stuur speurders - 1949 (Theunis Krogh).
- Die Serfontein-kinders (Theunis Krogh)
- Kaptein Richard - 1956 (Theunis Krogh)
- Rugby op Keurboslaan -1956 (Theunis Krogh)
- Gevare op Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Misverstand op Keurboslaan (Theunis Krogh)
- ‘n Sukkelaar op Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Kultuur op Keurboslaan -1961 (Theunis Krogh)
- Oorwinning op Keurboslaan (Theunis Krogh)

Die NUWE Keurboslaan-reeks (1980’s)
1.Jong Doktor Serfontein (Theunis Krogh)
- Jong dokter Serfontein
- Keurboslaan se eerste Kaptein
2. Die Hoof van Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Keurboslaan se struikrower
- Die Hoof van Keurboslaan
3. Nuwelinge op Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Keurboslaan se peetvaders
- Avonture op Keurboslaan
- Twee nuwe seuns op Keurboslaan
4. Die kroon van Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Die kroon van Keurboslaan
- Spanning op Keurboslaan
5. Raaisels op Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Raaisels op Keurboslaan
- Moleste op Keurboslaan
6. Die Serfontein-kinders (Theunis Krogh)
7. Kaptein Richard (Theunis Krogh)
- Kaptein Richard
- Rugby op Keurboslaan
- ‘n Sukkelaar op Keurboslaan
8. Geheime op Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Gevare op Keurboslaan
- Oorlewing op Keurboslaan
9. Misverstand op Keurboslaan (Theunis Krogh)
- Misverstand op Keurboslaan
- Kultuur op Keurboslaan
10. Krisis op Keurboslaan (Theunis Krogh)
11. Ongenooide gaste op Keurboslaan (Theunis Krogh)


Ander boeke:
- Toweruur (‘n Operette in eenbedryf vir kinders) (1932)
- Die goue sleutel (‘n eenbedryf blyspel vir kinders) (1931)
- Eerste April (‘n toneelstukkie vir kinders) (1932)
- Vorm II op Delarey
- Judith op Blourand (1945)
- Drie klontjies op Blourand
- Ses kamermaats op Blourand (1944)
- Verpleegsters is altyd die ergste geskryf as Stella Owen
- Katrientjie geskryf (1939) as Stella Owen
- Die swaard geskryf as Annaliza Bierman
- Stryd oor Peta
- ‘n Wedstryd in droomland (1934)
- Elfie, Apie en Carolus (lente-reeks no 23) (1946)
- Die familie Karelse - 1938
Volgens die webwerf http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-10202004-065934/unrestricted/03part3.pdf het sy ook onder Dien Grimbeek gepubliseer:
- Die Rissies in die stad - Dien Grimbeek (1960)
- Die Rissies en die kersboom - Dien Grimbeek (1960)
- Die Rissies en die bure - Dien Grimbeek (1960)
- Die Rissies en die masels - Dien Grimbeek (1960)




|