|
Susan en Jannie-reeks
Die Susan en Jannie reeks is geskryf deur J.C. Bromfield en in Afrikaans vertaal deur Annalou Marais. Boekies in die reeks is:
- Susan se keuse
- Kole van vuur
- Die hand van God
- Die ontvoerders
- Avonture in die nag
- Buks voor die hof
- Die leuen
- Die ander seun
Baie van die stof wat in hierdie boekies vervat is, is deur die jare deur die skrywer uit verskillende bronne versamel. Ongelukkig is dit nie moontlik om elke bron te spesifiseer nie.
Elke verhaaltjie het ‘n defnitiewe evangeliese inslag en die oorwinnings en neerslae van die Christelike lewe word op so ‘n wyse aangebied dat die boeke met vrug deur Sondagskole, Bybelskole en selfs in huisgodsdiens gebruik kan word. Kinder skan ook die boekies in hulle persoonlike stiltetye gebruik.
Toe hierdie verhale oor die radio aangebied is, is honderde jong kinders na die Here Jesus gelei en daarom word hierdie boekies nou uitgestuur met die dringende gebed dat nog baie meer seuns en dogters deur die werking van die Heilige Gees tot ‘n persoonlike geloof in Jesus Christus gebring sal word.
Eerste Engelse uitgawe was in 1946 en ‘n tweede uitgawe was in 1979 en die Afrikaanse uitgawe was in 1986

Susan se keuse (Boek 1 in die Susan en Jannie reeks kinderboeke)) vertaal deur Annalou Marais
- Hoofstuk 1 - God alleen
- Hoofstuk 2 - God werk
- Hoofstuk 3 - God was daar
- Hoofstuk 4 - God gee om
- Hoofstuk 5 - Susan neem ‘n besluit

Kole van vuur (Boek 2 in die Susan en Jannie reeks kinderboeke)) vertaal deur Annalou Marais
- Hoofstuk 1 - kole van vuur
- Hoofstuk 2 - In die vlamme
- Hoofstuk 3 - Rook en as
- Hoofstuk 4 - Die hammer en die rots



Die hand van God (Boek 3 in die Susan en Jannie reeks kinderboeke)) vertaal deur Annalou Marais
- Hoofstuk 1 - Net een Koning
- Hoofstuk 2 - Die hand van God
- Hoofstuk 3 - Die einde van die “spykers”
- Hoofstuk 4 - Wankelende geloof

Die ontvoerders (Boek 4 in die Susan en Jannie reeks kinderboeke)) vertaal deur Annalou Marais
- Hoofstuk 1 - Ontvoer!
- Hoofstuk 2 - Op die spoor!
- Hoofstuk 3 - Die skuilplek in die moeras
- Hoofstuk 4 - Die ontvoerder se besluit


Buks voor die hof (Boek 6 in die Susan en Jannie reeks kinderboeke)) vertaal deur Annalou Marais
- Hoofstuk 1 - Buks staan terug
- Hoofstuk 2 - Voor die regbank
- Hoofstuk 3 - Skinderbekke!
- Hoofstuk 4 - ‘n Predikant se berou
- Hoofstuk 5 - Die regter en Susan
- Hoofstuk 6 - Die sersant se verrassing


Die leuen (Boek 7 in die Susan en Jannie reeks kinderboeke)) vertaal deur Annalou Marais
- Hoofstuk 1 - Boza se losprys
- Hoofstuk 2 - Gaan die hele wêreld in
- Hoofstuk 3 - Een klein leuen
- Hoofstuk 4 - Die merke van sonde

Die ander seun (Boek 8 in die Susan en Jannie reeks kinderboeke) vertaal deur Annalou Marais
- Hoofstuk 1 - Op heterdaad betrap
- Hoofstuk 2 - Die ander seun
- Hoofstuk 3 - Die handtekeing
- Hoofstuk 4 - God neem die ysters weg


Lees ook Oom Attie se slaaptyd stories
Lees ook Afrikaanse Kinderbybels


|