|
Die jeug reeks Die Swart Kat word geskryf deur Chris Sasner (Skuilnaam) . Die stories vir jong seuns en dogters handel oor die avonture van Borrie Veldt en word selfs deur “ouer seuns tot 80 ook gelees.
Die Swart Kat is nie die tradisionele Boerseun wat hom met outydse kattekwaad soos vrugtesteel of tok-tokkie ophou nie. Hy is ‘n hedendaagse tienerseun wat aan Superman en ander gevleuelde helde glo. Met Borrie se drome van roem kan enige kind identifiseer!
Daar was verskeie boeke in die reeks en elke boek bevat 3 of 4 stories of avonture van Borrie...of liewer Die Swart Kat. Die reeks is ook in Engels vertaal en ook op televisie (SABC) uitgesaai.
Klik hier om meer te lees van die skrywer Chris Sasner
Die Swart Kat-reeks was op SABC uitgesaai.
Boek in die reeks is: Die Swart Kat Slaan Neer
- Die Swart Kat Slaan Neer
- Die Swart Kat Slaan toe
- Die Swart Kat Slaan af
Die Swart Kat Slaan ‘n Noot

Borrie....die Swart Kat in sy uitrusting en doenig met sy planne
- Die Swart Kat Slaan Seer
- Die Swart Kat Slaan Mis
- Die Swart Kat Slaan ‘n Noot
Die Swart Kat Slaan ‘n Ster
- Die Swart Kat Slaan ‘n Ster
- Die Swart Kat Slaan ‘n slag
- Die Swart Kat Vlieg


Die Swart Kat Slaan ‘n Nar
- Die Swart Kat Slaan ‘n Nar
- Die kragreus
- Die ontvoering
- Die leidraad
- Die Swart Kat slaan ‘n Sigeuner
- Die groot Bordini
- Gevaarlik soos ‘n slang
- Papie in ‘n kolon
- Die Swart Kat slaan ‘n spioen
- Die brief
- Die boemelaar
- Skaakmat

Voorblad van die Swart Kat slaan ‘n nar (eerste uitgawe 1986) is geskryf deur Chris Sasner

Voorblad van die Swart Kat slaan ‘n Vos. Boek was geskryf deur Chris Sasner
Die Swart Kat Slaan ‘n Vos
- Die Swart Kat Slaan ‘n Vos
- Die Swart Kat Slaan Ver
- Die Swart Kat Slaan ‘n moordenaar
Terug na tuisblad
Die volgende boeke is ook in Engels vertaal:
The Black Cat Falls Down
The Black Cat Strikes a Star
- The Black Cat Strikes a Star
- The Black Cat Strikes a Blow
- The Black Cat Strikes for Fight
- The Black Cat strike down
- The Black Cat strikes a clown
- The Black Cat strike a tune

The Black Cat-series was written by Chris Sasner



Die swart Kat op sy fiets. Geskryf deur Chris Sasner
|