|
Die Tarzan reeks is deur Edgar Rice Burroughs geskryf en deur A.M. van Schoor vertaal in Afrikaans Die Avonture van Tarzan is uitgegee tussen 1947 - 1950 in hardeband, deur Afrikaanse Pers-boekhandel.
Boeke in die Tarzan avonture is:
1. Tarzan die aapman 2. Tarzan keer terug 3. Tarzan en die juwele van Opar 4. Die diere van Tarzan 5. Avonture van Tarzan 6. Die seun van Tarzan 7. Tarzan, koning van die oerwoud 8. Tarzan, die magtige 9. Tarzan, die triomfantelike 10.Tarzan en die stad van goud 11. Tarzan en die goue leeu 12. Tarzan die onoorwinlike 13. Tarzan en die verbode stad 14. Tarzan en die leeuman 15. Tarzan, die verskriklike 16. Tarzan en die luiperdmanne 17. Tarzan en die Miermense 18. Tarzan in die hart van die aarde 19. Tarzan en die verlore ryk 20. Tarzan se soektog



Die Tarzan reeks is later herdruk en tussen 1983 - 1985 in sagteband uitgegee, deur Olympos Uitgewersmaatskappy (Edms) Bpk
1. Tarzan van die ape 2. Tarzan se terugkeer 3. Tarzan en sy diere 4. Tarzan se seun 5. Tarzan en die Opar-juwele 6. Tarzan en die oerwoud 7. Tarzan die ongetemde 8. Tarzan die verskriklike 9 Tarzan en die goue leeu. 10. Tarzan en die Miermense 11. Tarzan heerser van die oerwoud 12. Tarzan en die verlore ryk


|