http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Taverne by die kaai - Elmar Steyn In hierdie verhaal.... Hy soen haar hartstogtelik en stoot haar van hom af weg. Hy lag. In sy hand hou hy ‘n pistool wat op my gerig is. “Kom uit, Martel.” Die woorde is kalm en spottend en ek besef dat die flenter gordyn my nie bedek nie. Ek tree vorentoe en onthou dat my pistool nie gelaai is nie. Teen sy vuurwapen is my swaard nutteloos.
Die swier van die Franse aristokratiese, die verskrikking van die revolusionęre oproere lewe weer in hierdie tintelende verhaal van haat en moed en trou....’n verhaal van die ou Kaap en Frankryk soos net Elmar Steyn dit kan vertel
klik hier vir ‘n lys van Elmar Steyn se boeke Elmar Steyn is seker die bekendste vir sy Kaapse verhale. Klik hier vir ‘n lys van sy Kaapse verhale
|