http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Tekkies-reeks - Cor Nortjé Ontmoet Tekkies
Tekkies trap klei Tekkies in die Kalahari Tekkies en die sluipmoord
Ander titels van Cor Nortjé:
Sokker in sy bloed is ‘n pragtige sokker verhaal wat elkeen sal aangryp. Dit is die verhaal van ‘n arm seun wat daarin geslaag het om ‘n groot sokkerster te word. Die deursettingsvermoë, die wil om te presteer en die drang na welslae in die positiewe elemente wat in hierdie verhaal saamgevat is om dit een van die trefferverhale van ons tyd te maak.
|