|
Topsy Smith het verskeie boeke geskryf. Dit sluit onder meer reekse in soos:
- Trompie
- Saartjie (geskryf onder skuilnaam van Bettie Naudé
- Leon
- Gampietjie
- Jantjie-reeks (Pretdorp-reeks)
- Hendrik Hoffman
- Niekie
- Buksie
‘n Alfabetiese lys van Topsy Smith se boeke sluit in:
- Atlete van Springbokland
- Blonde Godin - 1980 uitgawe (Daan Retief uitgewers)
- Buksie speel rugby - 1958
- Buksie en die spook - 1959
- Buksie se klasmaats - 1959
- Buksie en die slang - 1959
- Die Gemaskerde man -1959
- Die Geheim van Bergville - 1958
- Die keer-onskuldig! - 1963
- Die Louws van Linton - 1960
- Die metaformose van Matilda -1978
- Die Padda by die skool - 1958
- Die Rowers by die see - 1958
- Die Vlieënde pierings - 1958
- Draers van die Groen en Goud

- Fanie die vlieër - 1967
- Gampietjie
- Gampietjie en die Vlugteling - 1982 (ook uitgegee as Gampietjie and the fugitive)
- Gampietjie in die weeshuis - 1963Niekie in die pekel - 1985 (Oorspronklik uitgegee in Engels onder die titel “Nicky in trouble”
- Gampietjie op Gansville - 1963
- Gogga - Die Engeltjie .
- Hendrik Hoffman : Hoofprefek - 1959
- Hendrik Hoffman : Matiestudent
- Hendrik Hoffman : Kaptein van sy Land - 1960
- Hendrik Hoffman : Intervarsity held - 1960
- Hendrik Hoffman : Sportman van die jaar
- Hendrik Hoffman : Springboksenter - 1960
- Huis sonder moeder - 1959
- Jackie - 1979
- Japsnoet begin skoolgaan - 1958
- Juffrou Jackie se man - 1970 (As M.G. Smith geskryf)
- Kampioene van die Bokskryt - 1946
- Leon at Clan College
- Leon the rugger captain - 1963
- Leon solves the mystery
- Marsmanne op Petrusdorp -Jantjie -reeks
- Niekie se avontuur - 1988 (Oorspronkilik uitgegee in Engels onder die titel “Nicky’s adventure” en vertaal deur Rika Opper)
- Nicky and the Twins - 1958
- Ons Springbok-rugbyspelers en Tokkelossie -1946
- Operation big one - 1972
- Oorlog op Bergville - 1969
- Pret op Petrusdorp -Jantjie -reeks
- Roelf Reyneke: aanslag nommer een - 1978 (Daan Retief uitgewers)
- Spannede Gebeure van die Sportwereld - 1950
- Tjokkie - 1971
- Niekie in die pekel - 1985 (Oorspronkilik uitgegee in Engels onder die titel “Nicky in trouble” - Daan Retief uitgewers
- Niekie se avontuur - 1988 (Oorspronkilik uitgegee in Engels onder die titel “Nicky’s adventure” en vertaal deur Rika Opper)
- Nicky and the Twins - 1958

Hendrik Hoffman-Reeks
1. Hoofprefek - 1959 2. Matiestudent 3. Kaptein van sy Land - 1960 4. Intervarsity held - 1960 5. Sportman van die jaar 6. Springboksenter - 1960
- Buksie speel rugby - 1958
- Buksie en die spook - 1959
- Buksie se klasmaats - 1959
- Buksie en die slang - 1959

- Gampietjie
- Gampietjie en die Vlugteling - 1982 (ook uitgegee as Gampietjie and the fugitive)
- Gampietjie op Gansville - 1963
- Gampietjie se avonture (Daan retief uitgewers)
- Gampietjie in die weeshuis - 1963

Book I : Leon at Clan College Book II: Leon the rugger captain - 1963 Book III: Leon solves the mystery

Jantjie -reeks
- Pret op Petrusdorp
- Rebel op Petrusdorp
- Moleste op Petrusdorp
- Marsmanne op Petrusdorp
- Speurder op Petrusdorp
- Weeskind op Petrusdorp

- Die Padda by die skool - 1958
- Die Geheim van Bergville - 1958
- Oorlog op Bergville - 1969
- Die Rowers by die see - 1958
- Die Vlieënde pierings - 1958
- Japsnoet begin skoolgaan - 1958
- Die Gemaskerde man -1959
- Huis sonder moeder - 1959
- Die louws van Linton - 1960
- Die keer-onskuldig! - 1963
- Fanie die vlieër - 1967
- Juffrou Jackie se man - 1970 (As M.G. Smith geskryf)
- Tjokkie - 1971
- Operation big one - 1972
- Jackie - 1979
- Blonde Godin - 1980 uitgawe (Daan Retief uitgewers)
- Roelf Reyneke: aanslag nommer een - 1978 (Daan Retief uitgewers)
- Atlete van Springbokland
- Draers van die Groen en Goud
- Kampioene van die Bokskryt - 1946
- Spannede Gebeure van die Sportwereld - 1950
- Gogga - Die Engeltjie .
- Die metaformose van Matilda -1978

Trompie - 1950 - 1960 uitgawes - Geskryf deur Topsy smith
Trompie die onnut Trompie die dromer Trompie die groot minnaar Trompie die held Trompie die mooi seun Trompie die vegter - 1955 Trompie die krieketspeler - 1955 (no 14) Trompie die filmster - 1955 (no 15) Trompie die sakeman -1956 (no 16) Trompie die sportman 1956 Trompie die reisiger - 1956 Trompie die rebel - 1956 Trompie die waaghals - 1956 Trompie die rugbyspeler - 1956 Trompie die hanswors - 1956 Trompie die kaptein - 1956 Trompie die meisiehater - 1957 Trompie die atleet
Trompie is weer uitgegee in 2007 deur Human & Rousseau
No 1. Trompie No 2. Trompie die stoutert No 3. Trompie die soet seun No 4. Trompie die hoërskoolseun No 5. Trompie die dromer No 6. Trompie die speurder No 7. Trompie die kragman No 8. Trompie die hartedief No 9. Trompie die held No 10. Trompie die mooi seun No 11. Trompie die leier No 12. Trompie die rugbyreus No 13. Trompie die vegter No 14. Trompie die krieketspeler No 15. Trompie die filmster No 16. Trompie die sakeman No 17. Trompie die rebel No 18. Trompie die waaghals No 19. Trompie die sportman No 20. Trompie die hanswors No 21. Trompie die reisiger No 22. Trompie die kaptein No 23. Trompie die galante heer No 24. Trompie die atleet Trompie die alleenloper

Saartjie Bauman -reeks (geskryf onder skuilnaam Bettie Naude)
1. Saartjie Baumann 2. Saartjie se vakansie 3. Saartjie se donkie 4. Saartjie se nuwe maat 5. Saartjie se slim plan 6. Saartjie se verjaarsdag 7. Saartjie se boetie 8. Saartjie se gevaar 9. Saartjie se dagboek 10. Saartjie se piekniek 11. Saartjie se sirkus 12. Saartjie se afskeid 13. Saartjie se kordaatstuk 14. Saartjie se moleste 15. Saartjie se prys 16. Saartjie se drome 17. Saartjie se wedstryd
Trompie en saartjie (2) - Die geheim van die honde 

Niekie se avontuur: Niekie Marais kom laat een middag in die bos net buite mooidal op ‘n ontsnapte sirkusolifant af. Met behulp van sy drie maats (Flip, Vaatjie en Roelf) versteek hy die dier in ‘n ou skuur op oom Gert se kleinhoewe. Toe hulle die volgende dag daar opdaag om die olifant te kry en sommer die beloning wat deur die sirkuseienaar aangebied is op te eis, moet hulle ontdek dat oom Gert hulle voor gespring het. Natuurlik laat die seuns die saak nie daar nie...
Maar dit is net die begin van Niekie se avontuur. Dit was eers nadat Morrie se sirkus op Mooidal aangekom het dat die poppe regtig begin dans het!

Trompie - 1950 - 1960 uitgawes - Geskryf deur Topsy smith
Trompie die onnut Trompie die dromer Trompie die groot minnaar Trompie die held Trompie die mooi seun Trompie die vegter - 1955 Trompie die krieketspeler - 1955 (no 14) Trompie die filmster - 1955 (no 15) Trompie die sakeman -1956 (no 16) Trompie die sportman 1956 Trompie die reisiger - 1956 Trompie die rebel - 1956 Trompie die waaghals - 1956 Trompie die rugbyspeler - 1956 Trompie die hanswors - 1956 Trompie die kaptein - 1956 Trompie die meisiehater - 1957 Trompie die atleet
Trompie is weer uitgegee in 2007 deur Human & Rousseau
No 1. Trompie No 2. Trompie die stoutert No 3. Trompie die soet seun No 4. Trompie die hoërskoolseun No 5. Trompie die dromer No 6. Trompie die speurder No 7. Trompie die kragman No 8. Trompie die hartedief No 9. Trompie die held No 10. Trompie die mooi seun No 11. Trompie die leier No 12. Trompie die rugbyreus No 13. Trompie die vegter No 14. Trompie die krieketspeler No 15. Trompie die filmster No 16. Trompie die sakeman No 17. Trompie die rebel No 18. Trompie die waaghals No 19. Trompie die sportman No 20. Trompie die hanswors No 21. Trompie die reisiger No 22. Trompie die kaptein No 23. Trompie die galante heer No 24. Trompie die atleet Trompie die alleenloper
Saartjie Bauman -reeks (geskryf onder skuilnaam Bettie Naude)
1. Saartjie Baumann 2. Saartjie se vakansie 3. Saartjie se donkie 4. Saartjie se nuwe maat 5. Saartjie se slim plan 6. Saartjie se verjaarsdag 7. Saartjie se boetie 8. Saartjie se gevaar 9. Saartjie se dagboek 10. Saartjie se piekniek 11. Saartjie se sirkus 12. Saartjie se afskeid 13. Saartjie se kordaatstuk 14. Saartjie se moleste 15. Saartjie se prys 16. Saartjie se drome 17. Saartjie se wedstryd
Trompie en saartjie (2) - Die geheim van die honde

Ons Springbok-rugbyspelers en Tokkelossie 1946 uitgegee as deel van die Lente serie no 32
INHOUDSOPGAWE,
- Inleidende Hoofstuk: O Tokkelossie stel hom aan ons voor
- Hoofstuk 1: Ons Suid-Afrikaners begin rugby speel en meet kragte met Brittanje
- Hoofstuk 2: Ons Springbokke in Brittanje — 1906
- Hoofstuk 3: Die Britte in Suid-Afrika — 1910
- Hoofstuk 4: Ons Springbokke in Brittanje — 1912
- Hoofstuk 5: Ons Springbokke in Australië en Nu-Seeland — 1921
- Hoofstuk 6: Die Britse Toerspan — 1924
- Hoofstuk 7: Die ,,All Blacks” in Springbokland — 1928
- Hoofstuk 8: Ons Springbokke in Brittanje — 1931-32
- Hoofstuk 9: Die Wallabies in Suid-Afrika — 1933
- Hoofstuk 10: One Springbokke in Australië en Nu-Seeland — 1937
- Hoofstuk 11: Die Britte in Suid-Afrika — 1938
- Slot: On Tokkelossie neem afskeid
- Aanhangsel: Lys van Springbokspanne in Toetswedstryde

|