http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Tussen tiers- Paul C. Venter skrywer draaiboeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Tussen tiers - Paul C. Venter

In tussen tiers vertel Paul C. Venter die ware verhale van heldhaftige Suid-Afrikaanse soldate wat tydens die Eerste Wêreldoorlog asook die Tweede wêreldoorlog, die oorlog in Korea en die stryd op die Suid-Afrikaanse grense, hul vrees oorwin en dade van heldhaftigeheid verrig het wat dwarsdeur die wêreld weerklank gevind het.

koop 'n boek 4

Met sy kenmerkende knapperende styl, voer Paul C. Ventersy lesers terug nadie onderskeie oorlogsituasies waar Suid-Afrikaanse soldate hul merk onuitwisbaar gemaak hetdeur hul dade van heroisme. Hulle is die manne wat in oomblikke van lewensgevaar soos vergtende tiers gereageer het.

Hierdie skrywer verstaan die kuns om sy leser mee te voer en elke geval op dramatiese wyse voor die geestesoog te laat afspeel. Hy plaas jou midde-in die hellevuur wat Delvillebos was. Jy word deel van ‘n brandende vliegtuig se bemanning. Jy is daar wanneer waaghalsige krygsgevangenes ontsnap. Jy is teenwoordig wanneer verraderlike Swapo-geweervuur om die vasgekeerde soldate knetter. Jy aanskou tonele van durf en onselfsugtige opoffering wat legendaries in die krygsgeskiedenis van Suid-Afrika geword het.

Tussen tiers oorlogshelde-paulcventer

  • Die Boereskot
  • Ses dae in die hel
  • Die buks met die hart van ‘n leeu
  • Nag van die bomwerper
  • Kruisvuur
  • ‘n Tonnel na vryheid
  • Die ongeluksvoël wat nie wou gaan lê nie
  • Die vlieënde tier
  • In dodelike daglig
  • Koms van die straalvegter
  • Vuur en ys
  • Kontak!

 

Tussen tiers S.A. oorlogshelde-paul c venter

Tussen Tiers- ware stories oor S.A. oorlogshelde uit verskeie oorloë- geskryf deur Paul C. Venter

 

koop 'n boek 4

 

Klik hier vir ‘n lys van Paul C Venter se boeke

 

koop 'n boek 4

 

Bo