|
Die Tysie-reeks is geskryf deur Jacqueline Sibley en bestaan uit die volgende 6 kinderboeke:
- Tysie by die see - kinderboek deur Jacqueline Sibley
- Tysie kuier by Ouma - kinderboek deur Jacqueline Sibley
- Tysie by die huis - kinderboek deur Jacqueline Sibley
- Tysie by die dokter - kinderboek deur Jacqueline Sibley
- Tysie in die park - kinderboek deur Jacqueline Sibley
- Tysie in die kombuis - kinderboek deur Jacqueline Sibley
Oorspronkilik is die kinderboekies as die Jonathan Mark reeks in Engels uitgegee. Eerste Afrikaanse vertaling was in 1975 en deur J.L. van Schaik Uitgewers uitgegee. Vertaling is deur Elizabeth van der Merwe behartig. Kleur illustrasies deur Walter Rieck.
Die letters is lekker groot en is geskik vir die begin leser van 6-7 jaar.

Tysie by die see - kinderboek deur Jacqueline Sibley Volkleur illustrasies deur Walter Rieck oorvertel deur Elizabeth van der Merwe oorspronklike titel : Jonathan Mark at the seaside

Tysie by die huis - kinderboek deur Jacqueline Sibley Volkleur illustrasies deur Walter Rieck oorvertel deur Elizabeth van der Merwe oorspronklike titel : Jonathan Mark at home

Tysie by die dokter - kinderboek deur Jacqueline Sibley Volkleur illustrasies deur Walter Rieck oorvertel deur Elizabeth van der Merwe oorspronklike titel : Jonathan Mark at the doctor’s
Lees ook die OTTO reeks kinderboekies
Lees ook die KNIKKIE-reeks kinderboekies
|