|
Die Uiltjie boeke
- Die meisie met die vuurhoutjie
- Die slapende skone
- Die lelike eendjie
- Die dapper bliksoldaat

Die lelike eendjie ‘n Uiltjie boek-reeks

Die meisie met die vuurhoutjie ‘n Uiltjie boek-reeks

Die dapper bliksoldaat ‘n Uiltjie boek-reeks oorvertel deur Branda Apsley Volkleur Illustrasies deur John Millington

Die Uile boeke is net groter as A5 grootte en ‘n lekker grootte vir die kind om self deur te blaai. Die Uiltjie boeke is in volkleur prente. Die prente is lekker groot en beslaan byna 4/5 van elke bladsy met een of 2 sinne vir die ouers om vir die kind voor te lees en die prent verder toe te lig.
Kyk ook na Grootoogboeke vir kleuters asook Ladybird boeke vir kleuters
|