|
Die Ladybird - Walt Disney reeks sluit in:

Ladybird reeks - Ollie Al die diere in mnr. Sirkusbaas se sirkus het lekker gelag toe die ooievaars vir Olla Olifant ‘n baba gebring het. Waar het jy al ooit gehoor van ‘n olifant met groot, pienk ore? Maar toe klein Ollie vir Marius Muis ontmoet, het hy iets ontdek wat hom ‘n groot ster gemaak het
Lees ook Walt Disney se boeke en die Disney klub boeke


|