http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php waterleliereeks

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Die Waterlelie-reeks word deur Mimosa-uitgewers (Edms) Bpk uitgegee. Hulle gee ook die Rooi Masker-reeks en die Oupa-reeks uit. Slegs romans en liefdesverhale verskyn in die Waterlelie-reeks.

Boeke / titels in die Waterlelie-reeks sluit in:

  1. Bleek is die suiderkruis - Ela Spence
  2. Die kus van eensaamheid - Susan Kruger
  3. Die roos van Liefdesfontein - Sanet te Groen
  4. Christa - Ela Spence
  5. Vir ewig en altyd - Dricky Beukes
  6. Klatergoud - Sanet te Groen
  7. Keer tog terug my, beminde - Nan Henning
  8. Lied in my hart - H.S. van Blerk
  9. Kupido in Matieland - Johan Liebenberg
  10. Haar erfenis - Tryna du Toit
  11. Erika - Vera Gibson
  12. Dis nimmer of nou - Paula
  13. Nooientjie van my drome - M Strydom
  14. .
  15. Die grootste liefde - H.S. van Blerk
  16. Die najaar bring die liefde - Ela Spence

 

susan kruger-Die kus van eensaamheid waterleliereeks

Die kus van eensaamheid
liefdesverhaal deur Susan Kruger
Waterlelie-reeks no 2

Hierdie is die onvergeetlike verhaal van geheel ongetemde omstandighede wat ‘n rooikop astertjie met geweld aan die kus van eensaamheid wou verpletter!

 

hsvanblerk -haar grootste liefde waterlelie reeks

Die grootste liefde
liefdesverhaal deur - H.S. van Blerk
Waterlelie-reeks no 15

 

ela spence-die najaar bring die liefde waterlelie-reeks no 16

Die najaar bring die liefde
liefdesverhaal deur Ela Spence
Waterlelie-reeks no 16