http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Wille Martin het geen bekendstelling nodig nie! Jare lank al bekoor sy lesers landwyd met haar liefdes-,ou-Kaapse romans, spanningsverhale, jeurgromans en vervolgverhale in bekende tydskrifte en oor die radio.
Sy is op Bethulie in die Vrystaat gebore. Wille se moeder was die bekende skrywer, Minnie Postma. Sy het na haar skoolloopbaan ‘ B.A. graad behaal aan Universiteit van die Vrystaat, waarna sy as joenalis by Die Volksblad begin werk en ook begin om kortverhale te skryf. In 1958 waag sy haar hand die eerste keer aan romans en het sederdien meer as 200 titels uit haar suksespen verskyn. Wille het onder andere skoolgehou; by Die Vaderland en Die Transvaler gewerk en in 1983 begin sy, soos sy dit stel , “professioneel” skryf. Wille se drie kinders het duidelik hul bekende skryfster-ma se talent geërf, want Frits, Hendrik en Minja volg almal beroepe in joernalistiek.
Klik hier vir ‘n lys van Wille Martin se boeke
|